everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

lig versprei. Ligstrale is nie ’n presiese beskywing van die lig nie; hulle dui bloot die rigting waarheen die liggolffonte beweeg aan. DEFINISIE: Ligstraal Ligstrale is lyne wat loodreg op die lig se golffonte val. In geometriese optika stel ons ligstrale voor met reguitlyn-pyle. Die gloeilamp is ’n bron van lig. Die liggolffronte word gewys deur die konsentriese sirkels wat uit die gloeilamp uit kom. Ons stel die rigting waarin die golffronte beweeg voor deur ligstrale (die pyle) loodreg tot die golffronte te teken. In Figuur 5.1, bereik ligstrale van die voorwerp die oog en die oog sien die voorwerp. Let op dat ons slegs ’n voorwerp kan sien wanneer lig afkomstig van die voorwerp ons oë binnedring. Die voorwerp moet ’n bron van lig wees (byvoorbeeld ’n gloeilamp) of anders moet die lig vanaf die bron weerkaarts (die maan weerkaarts die lig van die son), en die lig moet ons oë binnedring. Figuur 5.1: Ons kan ’n voorwerp slegs sien as lig van daardie voorwerp ons oë binnekom. Wanneer die lig vanaf die voorwerp tot by die oog beweeg, kan die oog die voorwerp sien. Ligstrale wat die oog binnekom van die wa sal onsigbaar wees omdat geen reguit, onversperde lyne tussen dit en die oog bestaan nie. Vanaf die sketse kan jy sien dat ligstrale wat die baan van lig aandui, reguit pyle is. Lig beweeg in geometriese optika in reguit lyne. Ondersoek: Om aan te dui dat lig in reguit lyne beweeg Apparaat: Jy het ’n kers, vuurhoutjies en drie velle papier nodig. Metode: 1. Maak ’n klein gaatjie in die middel van elk van die drie velle papier. Hoofstuk 5. Geometriese Optika 199

2. Steek die kers aan. 3. Kyk na die brandende kers deur die gat in die eerste vel papier. 4. Sit die eerste vel papier tussen jou en die kers neer sodat jy steeds die kers deur die gaatjies kan sien. 5. Doen nou dieselfde met die tweede en derde vel sodat jy steeds die kers kan sien. Die velle papier moet nie aan mekaar raak nie. 6. Wat let jy op oor die gaatjies in die papier? Gevoltrekkings: Gedurende die ondersoek sal jy oplet dat die gate in die papier in ’n reguit lyn behoort te wees. Dit dui aan dat lig in ’n reguit lyn beweeg. Ons kan nie om ’n draai sien nie. Dit bewys ook dat lig nie om ’n draai buig nie, maar reguit beweeg. Straaldiagramme ESE3Y ’n Straaldiagram is ’n skets wat die baan van ligstrale aandui. Ligstrale word geteken deur reguitlyne en pylpunte te gebruik. Die skets hieronder gee voorbeelde van straaldiagramme. spieël 5.3 Eienskappe van lig: hersiening ESE3Z As lig in aanraking kom met voorwerpe of ’n medium soos ’n glas of water, toon dit sekere eienskappe: Dit kan weerkaats, absorbeer of oorgedra word. 200 5.3. Eienskappe van lig: hersiening

lig versprei. Ligstrale is nie ’n presiese beskywing van die lig nie; hulle dui bloot die

rigting waarheen die liggolffonte beweeg aan.

DEFINISIE: Ligstraal

Ligstrale is lyne wat loodreg op die lig se golffonte val. In geometriese optika stel ons

ligstrale voor met reguitlyn-pyle.

Die gloeilamp is ’n bron van lig. Die

liggolffronte word gewys deur die konsentriese

sirkels wat uit die gloeilamp

uit kom. Ons stel die rigting waarin die

golffronte beweeg voor deur ligstrale

(die pyle) loodreg tot die golffronte te

teken.

In Figuur 5.1, bereik ligstrale van die

voorwerp die oog en die oog sien die

voorwerp. Let op dat ons slegs ’n voorwerp

kan sien wanneer lig afkomstig

van die voorwerp ons oë binnedring.

Die voorwerp moet ’n bron van lig

wees (byvoorbeeld ’n gloeilamp) of anders

moet die lig vanaf die bron weerkaarts

(die maan weerkaarts die lig van

die son), en die lig moet ons oë binnedring.

Figuur 5.1: Ons kan ’n voorwerp slegs sien as lig van daardie voorwerp ons oë binnekom.

Wanneer die lig vanaf die voorwerp tot by die oog beweeg, kan die oog die voorwerp sien.

Ligstrale wat die oog binnekom van die wa sal onsigbaar wees omdat geen reguit, onversperde

lyne tussen dit en die oog bestaan nie.

Vanaf die sketse kan jy sien dat ligstrale wat die baan van lig aandui, reguit pyle is. Lig

beweeg in geometriese optika in reguit lyne.

Ondersoek: Om aan te dui dat lig in reguit lyne beweeg

Apparaat:

Jy het ’n kers, vuurhoutjies en drie velle papier nodig.

Metode:

1. Maak ’n klein gaatjie in die middel van elk van die drie velle papier.

Hoofstuk 5. Geometriese Optika

199

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!