everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Die volgende diagram gee ’n voorbeeld van vier vektore, waarvan twee parallel is aanmekaar en die y-as, en die ander twee parallel is aanmekaar en die x-as. −2 F2 2 1 −1 −1 −2 Oefening 1 – 1: y F3 F1 1 2 F4 x Om te beklemtoon dat die vektore loodreg is, let op hoe regtehoeke gevorm word as die vektore in dieselfde punt hul oorsprong het. −2 2 1 −1 −1 F2 −2 F4 y F1 F3 1 2 1. Teken die volgende vektore vanaf die oorsprong op die Cartesiese vlak: • F1 = 1,5 N in die positiewe x-rigting • F2 =2N in die positiewe y-rigting 2. Teken die volgende kragte as vektore op die Cartesiese vlak: • F1 =3N in die positiewe x-rigting • F2 =1N in die negatiewe x-rigting • F3 =3N in die positiewe y-rigting 3. Teken die volgende kragte as vektore op die Cartesiese vlak: • F1 =3N in die positiewe x-rigting • F2 =1N in die positiewe x-rigting • F3 =2N in die negatiewe x-rigting • F4 =3N in die positiewe y-rigting 4. Teken die volgende kragte as vektore op die Cartesiese vlak: • F1 =2N in die positiewe y-rigting • F2 = 1,5 N in die negatiewe y-rigting • F3 = 2,5 N in die negatiewe x-rigting • F4 =3N in die positiewe y-rigting Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 26Q5 2. 26Q6 3. 26Q7 4. 26Q8 www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies x 7

Vektore in twee dimensies is nie altyd parallel aan ’n as nie. ’n Krag kan byvoorbeeld teen ’n hoek ten opsigtig van ’n as inwerk. Ons kan byvoorbeeld F1 =2N teken wat teen 45 ◦ in die positiewe x-rigting werk. Ons spesifiseer altyd die hoek as anti-kloksgewys vanaf die positiewe x-as. Ons sal dus ’n negatiewe hoek kloksgewys vanaf die x-as meet. Byvoorbeeld, F1 = 2 N werk in teen −45 ◦ tot die positiewe x-rigting, in die diagram hieronder. −1 −2 y 2 1 0 y 451 2 ◦ F1 45 ◦ F1 0 1 2 Daar is talle ander metodes wat ons nog kan gebruik om die rigting van ’n vektor aan te dui, solank die rigting van die vektor ondubbelsinnig is. Tot dusver het ons gebruik gemaak van die Cartesiese koördinaatsisteem en ’n hoek tot die x-as, maar daar is ander algemene metodes waarvan jy bewus moet wees en wat jy met gemak moet kan hanteer. Kompasrigtings ESE5 Ons kan kompasrigtings gebruik om die rigting van ’n vektor te spesifiseer vir gevalle waar dit gepas is. Byvoorbeeld, as ons praat oor die kragte van die tektoniese plate (die seksies van die aardkors wat beweeg) wat betrokke is by aardbewings, kan ons praat van die kragte wat die bewegende plate op mekaar uitoefen. 8 1.2. Resultante van loodregte vektore x x

Vektore in twee dimensies is nie

altyd parallel aan ’n as nie. ’n Krag

kan byvoorbeeld teen ’n hoek ten

opsigtig van ’n as inwerk. Ons kan

byvoorbeeld F1 =2N teken wat

teen 45 ◦ in die positiewe x-rigting

werk.

Ons spesifiseer altyd die hoek

as anti-kloksgewys vanaf die positiewe

x-as. Ons sal dus ’n negatiewe

hoek kloksgewys vanaf die

x-as meet. Byvoorbeeld, F1 =

2 N werk in teen −45 ◦ tot die positiewe

x-rigting, in die diagram

hieronder.

−1

−2

y

2

1

0

y

451 2

F1

45 ◦

F1

0 1 2

Daar is talle ander metodes wat ons nog kan gebruik om die rigting van ’n vektor aan

te dui, solank die rigting van die vektor ondubbelsinnig is. Tot dusver het ons gebruik

gemaak van die Cartesiese koördinaatsisteem en ’n hoek tot die x-as, maar daar is

ander algemene metodes waarvan jy bewus moet wees en wat jy met gemak moet kan

hanteer.

Kompasrigtings ESE5

Ons kan kompasrigtings gebruik om die rigting van ’n vektor te spesifiseer vir gevalle

waar dit gepas is. Byvoorbeeld, as ons praat oor die kragte van die tektoniese plate

(die seksies van die aardkors wat beweeg) wat betrokke is by aardbewings, kan ons

praat van die kragte wat die bewegende plate op mekaar uitoefen.

8 1.2. Resultante van loodregte vektore

x

x

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!