everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Hidried Smeltpunt ( ◦C) HI −34 NH3 −33 H2S −60 CH4 −164 a) In watter van hierdie hidriede kom ‘n waterstofbinding voor? i. slegs HI ii. slegs NH3 iii. slegs HI en NH3 iv. HI, NH3 en H2S b) Teken ‘n grafiek om die smeltpunte van die hidriede te toon. c) Verduidelik die vorm van die grafiek. (IEB Vraestel 2, 2003) 4. Die onderskeie kookpunte van vier chemiese verbindings word hieronder gegee: Waterstofsulfied −60 ◦ C Ammoniak −33 ◦ C Waterstoffluoried 20 ◦ C Water 100 ◦ C a) Watter een van die stowwe toon die sterkste aantrekkingskrag tussen sy molekule in die vloeistoffase? b) Noem die naam van die krag wat verantwoordelik is vir die relatiewe hoë kookpunte van waterstoffluoried en water. Verduidelik hoe die krag ontstaan. c) Die vorm van die molekule van waterstofsulfied en water is soortgelyk en tog verskil hulle kookpunte. Verduidelik. (IEB Vraestel 2, 2002) 5. Susan stel dit dat van der Waals kragte ioon-dipool, dipool-dipool en geïnduseerde dipoolkragte insluit. Simphiwe stel dit dat van der Waals kragte ioon-dipool, ioon-geïnduseerde dipool en geïnduseerde dipoolkragte insluit. Thembile stel dit dat van der Waals kragte dipool geïnduseerde dipool, dipooldipool en geïnduseerde dipoolkragte insluit. Wie is reg en waarom? 6. Jason en Bongani stry oor watter molekule watter tipe intermolekulêre kragte het. Hulle het die volgende tabel opgestel. Verbinding Tipe krag Kaliumjodied in water (KI(aq)) dipool-geïnduseerde dipoolkragte Waterstofsulfied (H2S) geïnduseerde dipoolkragte Helium (He) ioon-geïnduseerde dipoolkragte Metaan (CH4) geïnduseerde dipoolkragte a) Jason beweer dat waterstofsulfied (H2S) nie-polêr is en daarom geïnduseerde dipoolkragte het. Bongani beweer dat waterstofsulfied polêr is en daarom dipool-dipoolkragte besit. Wie is reg en waarom? Hoofstuk 4. Intermolekulêre kragte 195

) Bongani beweer dat helium (He) ‘n ioon is en daarom ioon-geïduseerde dipoolkragte tussen die deeltjies het. Jason beweeg egter dat helium niepolêr is en daarom geïnduseerde dipoolkragte tussen die deeltjies het. Wie is reg en waarom? c) Beide stem saam met die res van die tabel alhoewel hulle nie die korrekte krag vir kaliumjodied in water (KI(aq)) gegee het nie. Watter tipe kragte bestaan tussen die deeltjies van die verbinding? 7. Khetang ondersoek elektriese kragdrade om hom vir ‘n skoolprojek. Hy sien dat hulle effens slap hang tussen die torings. Waarom moet die kabels effens slap hang? 8. Beskryf kortliks hoe die eienskappe van water dit ‘n goeie vloeistof maak vir die onderhouding van lewe op aarde. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 272B 1b. 272C 1c. 272D 2. 272F 3. 272G 4. 272H 5. 272J 6. 272K 7. 272M 8. 272N www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 196 4.3. Opsomming

) Bongani beweer dat helium (He) ‘n ioon is en daarom ioon-geïduseerde

dipoolkragte tussen die deeltjies het. Jason beweeg egter dat helium niepolêr

is en daarom geïnduseerde dipoolkragte tussen die deeltjies het. Wie

is reg en waarom?

c) Beide stem saam met die res van die tabel alhoewel hulle nie die korrekte

krag vir kaliumjodied in water (KI(aq)) gegee het nie. Watter tipe kragte

bestaan tussen die deeltjies van die verbinding?

7. Khetang ondersoek elektriese kragdrade om hom vir ‘n skoolprojek. Hy sien dat

hulle effens slap hang tussen die torings. Waarom moet die kabels effens slap

hang?

8. Beskryf kortliks hoe die eienskappe van water dit ‘n goeie vloeistof maak vir die

onderhouding van lewe op aarde.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 272B 1b. 272C 1c. 272D 2. 272F 3. 272G 4. 272H

5. 272J 6. 272K 7. 272M 8. 272N

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

196 4.3. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!