03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hidried Smeltpunt ( ◦C) HI −34

NH3 −33

H2S −60

CH4 −164

a) In watter van hierdie hidriede kom ‘n waterstofbinding voor?

i. slegs HI

ii. slegs NH3

iii. slegs HI en NH3

iv. HI, NH3 en H2S

b) Teken ‘n grafiek om die smeltpunte van die hidriede te toon.

c) Verduidelik die vorm van die grafiek.

(IEB Vraestel 2, 2003)

4. Die onderskeie kookpunte van vier chemiese verbindings word hieronder gegee:

Waterstofsulfied −60 ◦ C

Ammoniak −33 ◦ C

Waterstoffluoried 20 ◦ C

Water 100 ◦ C

a) Watter een van die stowwe toon die sterkste aantrekkingskrag tussen sy

molekule in die vloeistoffase?

b) Noem die naam van die krag wat verantwoordelik is vir die relatiewe hoë

kookpunte van waterstoffluoried en water. Verduidelik hoe die krag ontstaan.

c) Die vorm van die molekule van waterstofsulfied en water is soortgelyk en

tog verskil hulle kookpunte. Verduidelik.

(IEB Vraestel 2, 2002)

5. Susan stel dit dat van der Waals kragte ioon-dipool, dipool-dipool en

geïnduseerde dipoolkragte insluit.

Simphiwe stel dit dat van der Waals kragte ioon-dipool, ioon-geïnduseerde dipool

en geïnduseerde dipoolkragte insluit.

Thembile stel dit dat van der Waals kragte dipool geïnduseerde dipool, dipooldipool

en geïnduseerde dipoolkragte insluit.

Wie is reg en waarom?

6. Jason en Bongani stry oor watter molekule watter tipe intermolekulêre kragte

het. Hulle het die volgende tabel opgestel.

Verbinding Tipe krag

Kaliumjodied in water (KI(aq)) dipool-geïnduseerde dipoolkragte

Waterstofsulfied (H2S) geïnduseerde dipoolkragte

Helium (He) ioon-geïnduseerde dipoolkragte

Metaan (CH4) geïnduseerde dipoolkragte

a) Jason beweer dat waterstofsulfied (H2S) nie-polêr is en daarom

geïnduseerde dipoolkragte het. Bongani beweer dat waterstofsulfied polêr

is en daarom dipool-dipoolkragte besit. Wie is reg en waarom?

Hoofstuk 4. Intermolekulêre kragte

195

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!