03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Watter eienskappe van water laat dit toe om in die vloeistofvase voor te kom oor

‘n groot temperatuurgebied? Verduidelik waarom dit belangrik is vir lewe op

Aarde.

3. Watter eienskap van water laat die oseane toe om warmte te berg? Watter effek

het dit op die aarde se klimaat?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 2726 2. 2727 3. 2728

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

4.3 Opsomming ESE3V

Sien aanbieding: 2729 op www.everythingscience.co.za

• Intermolekulêre kragte is die kragte wat tussen molekules optree.

• Die tipe intermolekulêre krag in ’n stof is afhanklik van die aard van die molekules.

• Polêre molekule het ‘n ongelyke verspreiding van lading wat beteken dat een

deel van die molekule effens positief en die ander deel effens negatief gelaai is.

Die molekule staan bekend as ‘n dipool.

• Nie-polêre molekule het ‘n gelyke verspreiding van lading

• Daar is vyf tipes intermolekulêre kragte naamlik: ioon-dipool-, dipool-dipool-,

dipool-geïnduseerde-dipool- en geïnduseerde dipoolkragte.

• Ioon-dipoolkragte bestaan tussen ione en polêre (dipool) molekule. Die ioon

word aangetrek na die deel van die molekule wat teenoorgesteld van die ioon

gelaai is.

• Ioon geïnduseerde dipoolkragte bestaan tussen ione en nie-polêre molekule. ‘n

Ioon induseer ‘n dipool in die nie-polêre molekule.

• Dipool-dipoolkragte bestaan tussen twee polêre (dipool) molekule.

• Dipool geïnduseerde-dipoolkragte bestaan tussen ‘n polêre molekule en ‘n niepolêre

molekule.

• Geïnduseerde dipoolkragte bestaan tussen twee nie-polêre molekule.

• Dipool-dipoolkragte, dipool-geïnduseerde kragte en geïnduseerde dipoolkragte

staan saam bekend as van der Waals kragte.

• Waterstofbindings is ‘n tipe dipool-dipoolkrag wat voorkom wanneer ‘n waterstofatoom

aan ‘n hoogs elektronegatiewe groep 2 atoom (suurstof, fluoor, stikstof)

gebind is. ‘n Waterstofatoom op die een molekule word aangetrek na die elektronegatiewe

atoom in ‘n tweede molekule.

Hoofstuk 4. Intermolekulêre kragte

193

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!