03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Eienskappe van water

VRAAG

Verduidelik waarom water lank neem om te verhit, maar die pot waarin die water

verhit word vinnig warm.

OPLOSSING

Stap 1: Besluit watter eienskap word hier toegepas

Ons word gevra waarom die water so lank neem om te verhit in vergelyking met die

kastrol waarin ons dit verhit. Die eienskap van toepassing is die hoë spesifieke warmte

van die water. Die ander eienskappe van water is nie hier van toepassing nie aangesien

ons die kastrol en die water vergelyk en die kastrol nie van fase verander nie.

Stap 2: Skryf die finale antwoord.

Water het ‘n hoë spesifieke warmte terwyl die metaal waarvan die kastrol gemaak

is nie so ‘n hoë spesifieke warmte het nie. Die metaal benodig minder energie om

verhit te word en word daarom vinniger warm. Water benodig baie energie om van

temperatuur te verander en neem daarom baie langer om verhit te word.

Informele eksperiment: Die eienskappe van water

Doel:

Om die eienskappe van water te ondersoek.

Apparaat:

• water

• ys

• bekers

• koolstoftetrachloried, olie, ammoniak, etanol

• verskeie vaste stowwe (bv. natriumchloried, kaliumchloried, kaliumpermanganaat,

jodium)

Metode:

1. Skink ongeveer 100 ml water in ‘n glasbeker.

2. Plaas die beker op ‘n driebeenstaander en verhit dit oor ‘n bunsenbrander vir

ongeveer een minuut.

3. Raak nou versigtig aan die kant van die beker ná die verhitting (maak seker om

die glas net liggies aan te raak aangesien dit baie warm kan wees en jou kan

brand). Toets nou die temperatuur van die water.

Hoofstuk 4. Intermolekulêre kragte

191

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!