03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

FEIT

Daar is ongeveer

55,5 mol water in 1 L. Dit

is gelykstaande aan

3,34 × 10 25 molekule

water. Dit is baie

watermolekule.

a) Die kookpunt van F2 is baie laer as die kookpunt van NH3

b) Water verdamp stadiger as koolstoftetracholried (CCl4).

c) Natriumchloried is geneig om in metanol (CH3OH) op te los.

4. Tumi en Jason help hul vader om die badkamervloer te teël. Hul vader verduidelik

aan hulle dat hulle klein openinge tussen die teëls moet ooplaat. Waarom

benodig hulle die openinge?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26ZX 2. 26ZY 3a. 26ZZ 3b. 2722 3c. 2723 4. 2724

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

4.2 Die chemie van water ESE3R

Sien video: 2725 op www.everythingscience.co.za

Ons gaan nou kyk hoe intermolekulêre kragte van toepassing is op ‘n baie spesiale

vloeistof. Hierdie afdeling toon aan hoe die kennis van intermolekulêre kragte op

water toegepas kan word.

Die mikropiese struktuur van water ESE3S

Water tree op verskeie maniere baie anders op as ander vloeistowwe. Hierdie eienskappe

van water is direk verwant aan die mikroskopiese struktuur van water en meer

spesifiek tot die vorm van die molekule en die molekule se polêre aard, en die intermolekulêre

kragte wat die molekule bymekaar hou.

In die vorige hoofstuk het jy geleer van molekulêre vorm en polariteit. Water het twee

waterstofatome gebind aan ‘n sentrale suurstofatoom. Die sentrale suurstofatoom het

twee alleenpare elektrone. Dit veroorsaak dat water ‘n hoekige (gebuigde) struktuur

het. Dit beteken ook dat water polêr is aangesien die twee waterstofatome nie parallel

aan mekaar is nie en daarom nie die bindingspolariteit uitkanselleer nie (verwys terug

na die vorige hoofstuk oor molekulêre vorm). Ons kan dit duidelik sien in die volgende

figuur:

Waterstof

(δ+)

Suurstof

(δ−)

Waterstof

(δ+)

Figuur 4.7: Die diagramme toon die struktuur van die watermolekule. Elke molekule is saamgestel

uit twee waterstof atome verbind aan een suurstofatoom.

188 4.2. Die chemie van water

H

O

H

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!