everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Bespreking en gevolgtrekking: Stof Water Chloroform Etanol Natriumchloried Kaliumpermanganaat Jodium Jy sal vind dat die natriumchloried en kaliumpermanganaat (ten minste ’n klein bietjie) oplos in al die stowwe. Die jodium het glad nie opgelos nie. Die drie oplosmiddels (water, chloroform en etanol) is almal polêr en het dipool-dipoolkragte. Natriumchloried en kaliumpermanganaat is beide ioniese stowwe, terwyl jodium nie-polêr is. Stowwe sal oplos in oplosmiddels wat soortgelyke intermolekulêre kragte het of in oplosmiddels waar die ioniese bindings deur die vorming van ioon-dipoolkragte ontwrig kan word. Formele eksperiment: Die uitwerking van intermolekulêre kragte: Deel 4 Doel: Om kookpunt en die verband tussen kookpunt en intermolekulêre kragte te ondersoek. Apparaat: Jy sal die volgende items benodig vir die eksperiment: • Water, kookolie (sonneblomolie), gliserien, naellakverwyderaar, brandspiritus • Proefbuise en ’n beker • Warm plaat Metode: WAARSKUWING! Brandspiritus en naellakverwyderaar is hoogs vlambaar. Dit sal maklik brand as dit naby ’n oop vlam gelaat word. Om hierdie rede moet dit in ’n waterbad verhit word. Hierdie eksperiment moet in ’n goed geventileerde vertrek gedoen word. 1. Plaas ongeveer 20 ml van elke gegewe stof in verskillende proefbuise. 2. Maak die beker halfvol water en plaas dit op die warm plaat. 3. Plaas die proefbuise binne-in die beker. Hoofstuk 4. Intermolekulêre kragte 181

4. Neem waar hoe lank dit elke stof neem om te kook. Die oomblik wat dit kook, verwyder dit uit die waterbad. Resultate: warmplaat Skryf die volgorde neer waarin die stowwe begin kook, begin met die een wat eerste kook en eindig met die een wat laaste kook. Bespreking en gevolgtrekking: Jy behoort te vind dat die naellakverwyderaar en die brandspiritus voor die water, olie en gliserien kook. Gliserien, water en brandspiritus het waterstofbindings tussen die molekules. In water en gliserien is hierdie intermolekulêre kragte baie sterk terwyl dit in brandspiritus effens swakker is. Dit gee aanleiding tot hoër kookpunte vir water en gliserien. Naellakverwyderaar het swakker dipool-dipoolkragte. Alhoewel kookolie nie-polêr is en geïnduseerde dipoolkragte het, is die molekules baie groot en vergroot dit die sterkte van die intermolekulêre kragte. Stowwe met sterk intermolekulêre kragte sal ’n hoër kookpunt hê as stowwe wat swakker intermolekulêre kragte het. Formele eksperiment: Die uitwerking van intermolekulêre kragte: Deel 5 Doel: Om kapillariteit (hoe ver ’n vloeistof in ’n buisie styg of daal) en die verband tussen kapillariteit en intermolekulêre kragte te ondersoek. Apparaat: Jy sal die volgende items benodig vir die eksperiment: • Water, kookolie (sonneblomolie), naellakverwyderaar, brandspiritus • ’n Groot, vlak bak, nou glasbuis (met een kant toe) Metode: 1. Plaas ongeveer 20 ml water in ‘n vlak trog of bak. 2. Hou die nou buis in die bak, net bo die watervlak. 182 4.1. Intermolekulêre en interatomiese kragte

4. Neem waar hoe lank dit elke stof neem om te kook. Die oomblik wat dit kook,

verwyder dit uit die waterbad.

Resultate:

warmplaat

Skryf die volgorde neer waarin die stowwe begin kook, begin met die een wat eerste

kook en eindig met die een wat laaste kook.

Bespreking en gevolgtrekking:

Jy behoort te vind dat die naellakverwyderaar en die brandspiritus voor die water, olie

en gliserien kook.

Gliserien, water en brandspiritus het waterstofbindings tussen die molekules. In water

en gliserien is hierdie intermolekulêre kragte baie sterk terwyl dit in brandspiritus

effens swakker is. Dit gee aanleiding tot hoër kookpunte vir water en gliserien. Naellakverwyderaar

het swakker dipool-dipoolkragte.

Alhoewel kookolie nie-polêr is en geïnduseerde dipoolkragte het, is die molekules

baie groot en vergroot dit die sterkte van die intermolekulêre kragte.

Stowwe met sterk intermolekulêre kragte sal ’n hoër kookpunt hê as stowwe wat swakker

intermolekulêre kragte het.

Formele eksperiment: Die uitwerking van intermolekulêre kragte: Deel 5

Doel:

Om kapillariteit (hoe ver ’n vloeistof in ’n buisie styg of daal) en die verband tussen

kapillariteit en intermolekulêre kragte te ondersoek.

Apparaat:

Jy sal die volgende items benodig vir die eksperiment:

• Water, kookolie (sonneblomolie), naellakverwyderaar, brandspiritus

• ’n Groot, vlak bak, nou glasbuis (met een kant toe)

Metode:

1. Plaas ongeveer 20 ml water in ‘n vlak trog of bak.

2. Hou die nou buis in die bak, net bo die watervlak.

182 4.1. Intermolekulêre en interatomiese kragte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!