03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Formele eksperiment: Die uitwerking van intermolekulêre kragte: Deel 3

Doel:

Om oplosbaarheid en die verband tussen oplosbaarheid en intermolekulêre kragte te

ondersoek.

Apparaat:

Jy sal die volgende items benodig vir die eksperiment:

• Vaste stowwe: natriumchloried (tafelsout), jodium, kaliumpermanganaat

• Oplossings: water, etanol, chloroform

• 9 bekers of proefbuise

• 3 A4 velle papier

Metode:

1. Plaas ongeveer 20 ml van elke gegewe oplossing in verskillende bekers. Plaas

hierdie stel op ’n papier gemerk “natriumchloried”.

2. Herhaal hierdie stap twee keer. Die tweede stel is vir kaliumpermanganaat (so

jou papier is gemerk “kaliumpermanganaat”) en die derde stel is vir jodium (jou

papier is gemerk “jodium”.) Jy behoort nou nege bekers in totaal te hê.

3. Voeg ongeveer 2 g natriumchloried in die eerste stel bekers.

4. Voeg ongeveer 2 g kaliumpermanganaat in die tweede stel bekers.

5. Voeg ongeveer 2 g jodium in die derde stel bekers.

6. Neem waar hoeveel van elke stof in die oplossing oplos.

Resultate:

Natrium

chloried

Kalium

permanganaat

Jodium

Water

Water

Water

Etanol

Etanol

Etanol

Chloroform

Chloroform

Chloroform

Skryf jou resultate in die tabel hieronder neer. As jy sien dat slegs ’n klein bietjie van

die vaste stof oplos, dan skryf jy dat baie min vaste stof opgelos het. As al die vaste

stof oplos dan skryf jy al die vaste stof los op.

180 4.1. Intermolekulêre en interatomiese kragte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!