03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPLOSSING

Stap 1: Dink oor dit wat jy van die molekules weet

Natriumchloried is ionies (die elektronegatiwiteitsverskil is 2,1). Water het polêre bindings

(die elektronegatiwiteitsverskil is 1,4). Water is ’n polêre molekule (sy molekulêre

vorm is gebuig of hoekig).

Stap 2: Nou besluit ons watter geval dit is

Dit is ’n ioniese stof in interaksie met ’n polêre stof. Hierdie interaksie is ’n ioondipoolkrag.

Oefening 4 – 1:

Watter intermolekulêre kragte word aangetref in:

1. waterstoffluoried (HF)

2. metaan (CH4)

3. kaliumchloried in ammoniak (KCl in NH3)

4. kripton (Kr)

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26ZS 2. 26ZT 3. 26ZV 4. 26ZW

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Om intermolekulêre kragte te kan verstaan ESE3Q

Die tipe intermolekulêre kragte wat in ’n stof voorkom sal sy eienskappe soos fasetoestand,

smeltpunt en kookpunt bepaal. Jy moet vanaf die kinetiese teorie van materie

(sien Graad 10) onthou dat die fase-toestand van ’n stof bepaal word deur hoe sterk

die kragte tussen die deeltjies is. Hoe swakker die kragte, hoe groter die moontlikheid

dat die stof ’n gas sal wees. Dit is omdat die deeltjies ver van mekaar af kan beweeg,

omdat dit nie baie sterk bymekaar gehou word nie. As die kragte baie sterk is, word

die deeltjies naby mekaar gehou in ’n vaste struktuur. Onthou ook dat die temperatuur

van ’n stof die energie van die deeltjies beïnvloed. Hoe meer energie die deeltjies het,

hoe groter die moontlikheid dat die kragte wat dit naby aanmekaar hou oorkom kan

word. Dit kan ’n fase-verandering veroorsaak.

Hieronder aangedui is die drie fases van water. Neem kennis dat ons tweedimensionele

figure gebruik, terwyl dit in werklikheid driedimensioneel is.

176 4.1. Intermolekulêre en interatomiese kragte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!