everything maths and science - C2B2A
everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A
Elementpaar Elektronegatiwiteits- verskil Waterstof en litium Waterstof en boor Waterstof en suurstof Waterstof en swael Magnesium en stikstof Magnesium en chloor Boor en fluoor Natrium en fluoor Suurstof en stikstof Suurstof en koolstof 9. Is die volgende molekule polêr of nie-polêr? Tipe binding wat sou kon vorm a) O2 b) MgBr 2 c) BF3 d) CH2O 10. Gegee die volgende grafiek vir waterstof: Energie + 0 - X Afstand tussen atoom kerne a) Die bindingslengte vir waterstof is 74 pm. Dui hierdie waarde op die grafiek aan. (Onthou dat pm ’n pikometer is en 74 × 10 -12 m beteken.) Die bindingsenergie vir waterstof is 436 kJ·mol −1 . Dui hierdie waarde op die grafiek aan. b) Wat is belangrik omtrent punt X? 11. Waterstofchloried het ’n bindingslengte van 127 pm en ’n bindingsenergie van 432 kJ·mol −1 . Teken ’n grafiek van energie teenoor afstand en dui die waardes op jou grafiek aan. Die grafiek hoef nie akkuraat te wees nie; ’n rowwe skets sal deug. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 26YS 1b. 26YT 1c. 26YV 2. 26YW 3a. 26YX 3b. 26YY 3c. 26YZ 4. 26Z2 5a. 26Z3 5b. 26Z4 5c. 26Z5 5d. 26Z6 6. 26Z7 7a. 26Z8 7b. 26Z9 7c. 26ZB 7d. 26ZC 7e. 26ZD 7f. 26ZF 7g. 26ZG 7h. 26ZH 8. 26ZJ 9a. 26ZK 9b. 26ZM 9c. 26ZN 9d. 26ZP 10. 26ZQ 11. 26ZR www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies A 167
- Page 130 and 131: Die massa van die passasiers is 421
- Page 132 and 133: • die massa van die man, m • di
- Page 134 and 135: Stap 5: Gee die finale antwoord. Di
- Page 136 and 137: 2.5 Opsomming ESE33 Sien aanbieding
- Page 138 and 139: a) Die kas word na die oppervlak ge
- Page 140 and 141: Die vuurpyl versnel omdat die groot
- Page 142 and 143: c) 60 N d) 80 N [SC 2002/03 HG1] 20
- Page 144 and 145: c) Die grootte van die krag wat die
- Page 146 and 147: [IEB 2002/11 HG1] 33. ’n Motor op
- Page 148 and 149: stut tou R 70 P ◦ boks tou S a) T
- Page 150: 9. Bereken die gravitasiekrag tusse
- Page 153 and 154: 3 Atomiese kombinasies Ons bly in
- Page 155 and 156: Hierdie drie kragte werk gelyktydig
- Page 157 and 158: WENK ’n Lewis diagram gebruik kol
- Page 159 and 160: Die kruisies en kolletjies tussen d
- Page 161 and 162: WENK ‘n Alleenpaar kan gebruik wo
- Page 163 and 164: Oefening 3 - 4: Stel die volgende m
- Page 165 and 166: 5. Voltooi die volgende tabel: Verb
- Page 167 and 168: Figuur 3.8: Die algemene molekulêr
- Page 169 and 170: WENK Ons kan ook die vorm van ‘n
- Page 171 and 172: FEIT Die konsep van elektronegatiwi
- Page 173 and 174: WENK Om vas te stel of ’n molekul
- Page 175 and 176: Stap 4: Stel die polariteit van die
- Page 177 and 178: DEFINISIE: Bindingslengte Die afsta
- Page 179: c) ’n Maatstaf van ’n atoom se
- Page 183 and 184: 4 Intermolekulêre kragte Oral om o
- Page 185 and 186: Tipes intermolekulêre kragte ESE3N
- Page 187 and 188: WENK Moenie waterstofbindings met w
- Page 189 and 190: OPLOSSING Stap 1: Dink oor dit wat
- Page 191 and 192: Resultate: 20 ml brandspiritus 20 m
- Page 193 and 194: Formele eksperiment: Die uitwerking
- Page 195 and 196: 4. Neem waar hoe lank dit elke stof
- Page 197 and 198: FEIT Dit is gedeeltelik die sterker
- Page 199 and 200: sou jy waargeneem het dat die molek
- Page 201 and 202: FEIT Daar is ongeveer 55,5 mol wate
- Page 203 and 204: FEIT Antarktika, die “bevrore kon
- Page 205 and 206: 4. Skryf neer wat gebeur wanneer jy
- Page 207 and 208: • Intermolekulêre kragte beïnvl
- Page 209 and 210: ) Bongani beweer dat helium (He)
- Page 211 and 212: 5 Geometriese Optika Jou weerkaatsi
- Page 213 and 214: 2. Steek die kers aan. 3. Kyk na di
- Page 215 and 216: Normaal θi θr Vlak Invalsvlak Fig
- Page 217 and 218: A B C D E F G 3. Watter van die pun
- Page 219 and 220: Deurlating ’n Verdere eienskap va
- Page 221 and 222: Deur die definisie van brekingsinde
- Page 223 and 224: en vinniger deur ’n medium met
- Page 225 and 226: Metode: Volg onderstaande stappe: 1
- Page 227 and 228: 3. Wanneer jy jou twee diagramme va
- Page 229 and 230: FEIT Snell het nooit sy ontdekking
Elementpaar Elektronegatiwiteits- verskil

Waterstof en litium

Waterstof en boor

Waterstof en suurstof

Waterstof en swael

Magnesium en stikstof

Magnesium en chloor

Boor en fluoor

Natrium en fluoor

Suurstof en stikstof

Suurstof en koolstof

9. Is die volgende molekule polêr of nie-polêr?

Tipe binding wat sou

kon vorm

a) O2 b) MgBr 2 c) BF3 d) CH2O

10. Gegee die volgende grafiek vir waterstof:

Energie

0

X

Afstand tussen atoom kerne

a) Die bindingslengte vir waterstof is 74 pm. Dui hierdie waarde op die grafiek

aan. (Onthou dat pm ’n pikometer is en 74 × 10 -12 m beteken.)

Die bindingsenergie vir waterstof is 436 kJ·mol −1 . Dui hierdie waarde op

die grafiek aan.

b) Wat is belangrik omtrent punt X?

11. Waterstofchloried het ’n bindingslengte van 127 pm en ’n bindingsenergie van

432 kJ·mol −1 . Teken ’n grafiek van energie teenoor afstand en dui die waardes

op jou grafiek aan. Die grafiek hoef nie akkuraat te wees nie; ’n rowwe skets sal

deug.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 26YS 1b. 26YT 1c. 26YV 2. 26YW 3a. 26YX 3b. 26YY

3c. 26YZ 4. 26Z2 5a. 26Z3 5b. 26Z4 5c. 26Z5 5d. 26Z6

6. 26Z7 7a. 26Z8 7b. 26Z9 7c. 26ZB 7d. 26ZC 7e. 26ZD

7f. 26ZF 7g. 26ZG 7h. 26ZH 8. 26ZJ 9a. 26ZK 9b. 26ZM

9c. 26ZN 9d. 26ZP 10. 26ZQ 11. 26ZR

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

A

167