03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vektore op die Cartesiese vlak ESE4

Die eerste ding om op te let, is dat ons (in Graad 10) gewerk het met vektore wat

almal in lyn langs dieselfde as gewerk het. Ons gaan begin werk met vektore in twee

dimensies. Ons kan dit voorstel deur gebruik te maak van die Cartesiese vlak, wat

bestaan uit twee loodregte asse: ’n x-as en ’n y-as. Ons teken gewoonlik die x-as van

links na regs (horisontaal) en die y-as op en af (vertikaal).

Ons kan vektore op die Cartesiese vlak teken. Byvoorbeeld, as ons ’n krag, F , van

grootte 2 N het wat in ’n positiewe x-rigting werk, kan ons dit as ’n vektor op die

Cartesiese vlak aandui, soos in die onderstaande diagram.

−2

2

1

−1

−1

−2

y

F

1 2

Let op dat die lengte van die vektor, soos gemeet op die as, 2 is, en dat die grootte

dus gespesifiseer is. ’n Vektor hoef nie by die oorsprong te begin nie en kan dus enige

plek op die Cartesiese vlak geplaas word. Waar ’n vektor begin op die vlak, het nie

’n effek op die fisiese hoeveelheid nie, solank die grootte en die rigting dieselfde bly.

Dit beteken dat al die vektore in die onderstaande diagram dieselfde krag kan voorstel.

Hierdie eienskap is bekend as gelykheid van vektore.

−2

2

1

−1

−1

−2

y

F

F

F

1 2

x

x

Die vektore in die diagram het

almal dieselfde grootte, want die

pyle het dieselfde lengte en rigting.

Hulle is almal parallel aan

die x-rigting, en dus ook parallel

aan mekaar.

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!