03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 4: Stel die polariteit van die molekule vas

Die molekule is simmetries en dus nie-polêr.

Uitgewerkte voorbeeld 12: Polêre en nie-polêre molekules

VRAAG

Bepaal of waterstofsianied (HCN) polêr of nie-polêr is.

OPLOSSING

Stap 1: Stel die vorm van die molekule vas

Die molekule is lineêr. Daar is vier bindingspare, waarvan drie ’n trippelbinding vorm

en dus as 1 getel word. Daar is geen alleenpare op die stikstof atoom nie.

Stap 2: Bepaal die elektronegatiwiteitsverskil en die polariteite vir elke binding

Daar is twee bindings. Een tussen waterstof en koolstof en die ander een tussen koolstof

en stikstof. Die elektronegatiwiteitsverskil tussen koolstof en waterstof is 0,4 en die

elektronegatiwiteitsverskil tussen koolstof en stikstof is 0,5. Beide hierdie bindings is

polêr.

Stap 3: Stel die polariteit van die molekule vas

Die molekule is nie simmetries nie en dus polêr.

Oefening 3 – 8: Elektronegatiwiteit

1. In ‘n molekule berilliumchloried (BeCl2):

a) Wat is die elektronegatiwiteit van berillium?

b) Wat is die elektronegatiwiteit van chloor?

c) Watter atoom in die molekule sal ‘n effens positiewe lading hê, en watter

een ‘n effens negatiewe lading? Stel hierdie op ‘n skets van die molekuul

voor deur gedeeltelike ladings te gebruik.

d) Is die binding nie-polêr of polêr kovalent?

e) Is die molekule polêr of nie-polêr?

162 3.3. Elektronegatiwiteit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!