03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitgewerkte voorbeeld 10: Polêre en nie-polêre molekules

VRAAG

Is waterstof (H2) polêr of nie polêr?

OPLOSSING

Stap 1: Stel die vorm van die molekule vas.

Die molekule is lineêr. Daar is een bindingspaar van elektrone en geen alleenpare

nie.

Stap 2: Skryf neer die elektronnegatiwiteite van elke atoom.

Waterstof 2,1

Stap 3: Stel die elektronnegatiwiteitsverskil vir elke binding vas

Daar is slegs een binding en die verskil is 0.

Stap 4: Stel die polariteit van elke binding vas

Die binding is nie-polêr.

Stap 5: Stel die polariteit van die molekule vas

Die molekule is nie-polêr.

Uitgewerkte voorbeeld 11: Polêre en nie-polêre molekules

VRAAG

Bepaal of metaan (CH4) polêr of nie-polêr is.

OPLOSSING

Stap 1: Stel die vorm van elke molekule vas

Die molekule is tetraëdries. Daar is vier bindingspare van elektrone en nie enige

alleenpare nie.

Stap 2: Stel die elektronnegatiwiteitsverskil vir elke binding vas

Daar is vier bindings. Aangesien elke binding tussen ’n koolstof en waterstof vorm,

hoef ons slegs een elektronegatiwiteitesverskil te bereken. Dit is 2,5 − 2,1 = 0,4

Stap 3: Stel die polariteit van elke binding vas

Elke binding is polêr.

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

161

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!