03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Verander die posisie van die atome sodat die bindende pare verder weg is van

die enkelpare.

• Hoe het die vorm van die molekule verander?

• Teken ‘n eenvoudige diagram om die vorm van die molekule te wys. Dit maak

nie saak as dit nie 100% akkuraat is nie. Hierdie oefening is net om julle te help

om die 3-dimensionele vorms van molekule te visualiseer. (Sien Figuur 3.8 vir

hulp).

Help die modelle jou om ’n beter prentjie te vorm van hoe die molekules lyk? Probeer

om nog modelle te bou vir ander molekules waaraan jy kan dink.

Oefening 3 – 6: Molekulêre vorms

Bepaal die vorm van die volgende molekules.

1. BeCl2

2. F2

3. PCl5

4. SF6

5. CO2

6. CH4

7. H2O

8. COH2

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26YB 2. 26YC 3. 26YD 4. 26YF 5. 26YG 6. 26YH

7. 26YJ 8. 26YK

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

3.3 Elektronegatiwiteit ESE3D

Sover het ons gekyk na kovalente molekules. Maar hoe weet ons hulle is kovalent?

Die antwoord kom van elektronegatiwiteit. Elke element (behalwe die edelgasse) het

’n eletronegatiewe waarde.

Elektronegatiwiteit is ‘n maatstaf van hoe sterk ‘n atoom ‘n gedeelde elektronpaar na

hom toe aantrek. Die tabel hieronder toon die elektronegatiwiteite van sommige van

die elemente.

Vir ‘n volledige lys van elektronegatiwiteite sien die periodieke tabel voor in hierdie

boek. Op hierdie periodieke tabel word die elektronegatiwiteite in die boonste regterkantste

hoek gegee. Moenie hierdie waardes verwar met die ander getalle wat vir

die elemente gewys word nie. Elektronegatiwiteite sal altyd tussen 0 en 4 lê vir enige

element. As jy ‘n getal groter as 4 gebruik, dan gebruik jy nie elektronegatiwiteit nie.

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

WENK

Die elektronegatiwiteits

waardes kan effens verskil

afhangend van watter

bron jy gebruik maak.

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!