03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die bepaling van molekulêre vorm ESE3C

Om die vorm van ‘n kovalente molekuul te voorspel, volg die volgende stappe:

1. Teken die molekule deur van ‘n Lewis diagram gebruik te maak. Maak seker dat

jy al die valenselektrone om die molekuul se sentrale atoom teken.

2. Tel die aantal elektronpare rondom die sentrale atoom.

3. Bepaal die basiese geometrie van die molekule deur gebruik te maak van die

tabel hieronder. Byvoorbeeld, ’n molekule met twee elektronpare (en geen enkelpaar)

rondom die sentrale atoom het ’n lineêre vorm en een met vier elektronpare

(en geen enkel paar) rondom die sentrale atoom het ’n tetraëdriese vorm.

Die tabel hieronder verskaf die mees algemene molekulêre vorms. In hierdie tabel

gebruik ons A om die sentrale atoom te verteenwoordig, X verteenwoordig die aantal

atome wat die sentrale atoom omring en E verteenwoordig die aantal enkelpare.

Aantal bindende

elektronpare

Aantal

enkelpare

Geometrie Algemene formule

1 of 2 0 Lineêr AX of AX2

2 2 Gebuig of hoekig AX2E2

3 0 Trigonaal planêr AX3

3 1 Trigonaal piramidaal AX3E

4 0 Tetraëdriese AX4

5 0 Trigonaal bi-piramidaal AX5

6 0 Oktaëdries AX6

Tabel 3.1: Die effek van elektronpare bepaal die vorm van die molekules. Let wel dat in die

algemene voorbeeld is A die sentrale atoom en X verteenwoordig die bindingsatome.

Figuur 3.7: Die algemene molekulêre vorms.

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

WENK

’n Sentrale atoom is ’n

atoom waarom die ander

atome rangskik. Dus in ’n

water molekule, is die

sentrale atoom suurstof.

In ’n ammoniak molekule

is die sentrale atoom

stikstof.

153

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!