03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Enige elektron wat op sy eie is sal probeer om ’n paar met ’n ander elektron te

vorm. Teoreties kan ’n atoom wat minstens een opgepaarde elektron het dus

bindings met enige ander atoom wat ook ’n ongepaarde elektron het, vorm.

Hierdie is nie tot net twee atome beperk nie.

• As ’n atoom ’n elektronpaar het sal dit normaalweg nie die paar deel om ’n

binding te vorm nie. Hierdie elektronpaar staan as ’n enkelpaar bekend.

• As ’n atoom meer as een ongepaarde elektron het, kan dit veelvoudige bindings

met ’n ander atoom vorm. Op hierdie manier word dubbele en drievoudige

bindings gevorm.

• ’n Datiefkovalente binding kan tussen ’n atoom sonder elektrone en ’n atoom

met ’n enkelpaar gevorm word.

Sien simulasie: 26XR op www.everythingscience.co.za

Oefening 3 – 5: Chemiese bindings en Lewis diagramme

1. Stel elkeen van die volgende atome met behulp van Lewis diagramme voor:

a) kalsium

b) litium

c) fosfor

d) kalium

e) silikon

f) swael

2. Stel die volgende molekule met behulp van Lewis diagramme voor:

a) broom (Br2)

b) koolstofdioksied (CO2)

c) stikstof (N2)

3. Twee chemiese reaksies word hieronder beskryf.

• stikstof en waterstof reageer om NH3 te vorm

• koolstof en waterstof bind om CH4 te vorm

Gee, vir elke reaksie:

d) hidroniumioon (H3O + )

e) swaeldioksied (SO2)

a) die aantal valenselektrone vir elke atoom wat in die reaksie betrokke is

b) die Lewis diagram van die produk wat gevorm het

c) die naam van die produk

4. ‘n Chemiese verbinding het die volgende Lewis diagram:

X Y

ו

H

a) Hoeveel valenselektrone het die element Y?

b) Hoeveel valenselektrone het die element X?

c) Hoeveel kovalente bindings is daar in die molekule?

d) Stel ’n naam vir die elemente X en Y voor.

ו

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

151

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!