03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Stap 2: Rangskik die elektrone in die O2 molekule sodat die buitenste energievlak in

elke atoom vol is

Die O2 molekule word hieronder getoon. Let op die twee elektronpare tussen die

twee suurstofatome (in blou beklemtoon). Omdat die twee kovalente bindings tussen

dieselfde twee atome is, is hierdie ’n dubbele binding.

O O

of O O

Elke suurstofatoom gebruik sy twee ongepaarde elektrone om twee bindings te vorm.

Dit vorm ’n dubbele kovalente binding (wat deur ’n dubbellyn tussen die twee suurstofatome

aangedui word).

Uitgewerkte voorbeeld 5: Lewis diagramme: Molekule met meervoudige bindings

VRAAG

Stel waterstofsianied (HCN) met behulp van ‘n Lewis diagram voor.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal die hoeveelheid valenselektrone vir elke atoom, na gelang van die

atoom se elektronkonfigurasie

Die elektronkonfigurasie van waterstof is 1s 1 , die elektronkonfigurasie van stikstof is

[He]2s 2 2p 3 en vir koolstof is dit [He]2s 2 2p 2 . Waterstof het 1 valenselektron, koolstof

het 4 valenselektrone en stikstof het 5 valenselektrone.

H • C ×

Stap 2: Rangskik die elektrone in die HCN molekule sodat die buitenste energievlak

in elke atoom vol is

Die HCN molekule word hieronder getoon. Let op die drie elektronpare (in rooi

beklemtoon) tussen die stikstof- en die koolstofatoom. Omdat hierdie drie kovalente

bindings tussen dieselfde twee atome is, is dit ’n drievoudige binding.

H C

ו

N • •

N •

of H C N • •

Soos ons pas gesien het, deel koolstof een elektron met waterstof en drie met stikstof.

Stikstof hou sy elektronpaar en deel sy drie ongepaarde elektrone met koolstof.

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

149

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!