everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

eweeg in orbitale rondom beide atome. Soos wat die elektrone beweeg is daar ’n aantrekkingskrag tussen die negatief gelaaide elektrone en die positief gelaaide atoomkern. Die aantrekkingskragte hou die atoom bymekaar in ’n kovalente verbindings. DEFINISIE: Kovalente verbinding ’n Tipe chemiese binding waar elektrone tussen atome gedeel word. Ons beskou ’n paar eenvoudige gevalle en lei dan ’n paar reëls oor kovalente bindings af. Geval 1: Twee atome wat elk ’n ongepaarde elektron het In hierdie geval gaan ons na waterstofchloried en metaan kyk. Uitgewerkte voorbeeld 1: Lewis diagramme: Eenvoudige molekule VRAAG Stel waterstofchloried (HCl) met behulp van ’n Lewis diagram voor. OPLOSSING Stap 1: Vir elke atoom, stel vas hoeveel valenselektrone die atoom het en stel dit voor deur kruisies en kolletjies te gebruik Die elektronkonfigurasie van waterstof is 1s 1 , en die elektronkonfigurasie van chloor is [He]2s 2 2p 5 . Die waterstofatoom het 1 valenselektron, en die chlooratoom het 7 valenselektrone. Die Lewis diagram vir waterstof en vir chloor is: H × Cl Let op die enkele ongepaarde elektron (in blou aangedui) op elke atoom. Dit beteken nie dat hierdie elektron verskillend is nie, dit word slegs so aangedui om dit maklik te maak om die ongepaarde elektron te sien. Stap 2: Rangskik die elektrone so dat die buitenste energievlak van elke atoom gevul is Waterstofchloried word hieronder voorgestel. H •× Let op hoe die ongepaarde elektrone (een van elke atoom) ’n kovalente binding vorm •• Cl •• • •• •• •• •• Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies WENK Kovalente bindings is voorbeelde van interatomiese kragte. WENK Onthou dat dit slegs die valenselektrone is wat by die vorming van bindings betrokke is en gevolglik in die diagramme wat geteken word om hierdie bindings te verduidelik word slegs hierdie elektrone aangedui. Kruisies en kolletjies stel die elektrone van verskillende atome voor. 145

Die kruisies en kolletjies tussen die twee atome stel die gedeelde elektronpaar in die kovalente binding voor. Ons kan hierdie binding ook voorstel deur ’n enkele lyn te gebruik. Let op hoe die ander elektronpare rondom chloor steeds aangedui word. H •• Cl •• Hieruit kan ons aflei dat enige elektron wat nie deel van ’n elektronpaar is nie sal probeer om saam met ’n ander elektron ’n elektronpaar te vorm. In die praktyk beteken dit dat atome wat minstens een ongepaarde elektron het, verbindings met enige ander atoom met ’n ongepaarde elektron kan vorm. Dit word nie tot slegs twee atome beperk nie. Uitgewerkte voorbeeld 2: Lewis diagramme: Eenvoudige molekule VRAAG Stel metaan (CH4) met behulp van ’n Lewis diagram voor. OPLOSSING Stap 1: Vir elke atoom, stel vas hoeveel valenselektrone die atoom het en stel dit voor deur kruisies en kolletjies te gebruik Die elektronkonfigurasie van waterstof is 1s 1 , en die elektronkonfigurasie vir koolstof is [He]2s 2 2p 2 . Elke waterstofatoom het 1 valenselektron, en die koolstofatoom het 4 valenselektrone. H × • H × • C • × H Onthou dat ons gesê het dat ons ongepaarde elektrone op enige posisie rondom die simbool van die element (bo, onder, links, regs) kan plaas. Stap 2: Rangskik die elektrone so dat die buitenste energievlak van elke atoom gevul is Die metaanmolekule is hieronder voorgestel. H C ו H ו H ו ו • •• × H H H of H C H 146 3.1. Chemiese binding H

eweeg in orbitale rondom beide atome. Soos wat die elektrone beweeg is daar ’n

aantrekkingskrag tussen die negatief gelaaide elektrone en die positief gelaaide atoomkern.

Die aantrekkingskragte hou die atoom bymekaar in ’n kovalente verbindings.

DEFINISIE: Kovalente verbinding

’n Tipe chemiese binding waar elektrone tussen atome gedeel word.

Ons beskou ’n paar eenvoudige gevalle en lei dan ’n paar reëls oor kovalente bindings

af.

Geval 1: Twee atome wat elk ’n ongepaarde elektron het

In hierdie geval gaan ons na waterstofchloried en metaan kyk.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Lewis diagramme: Eenvoudige molekule

VRAAG

Stel waterstofchloried (HCl) met behulp van ’n Lewis diagram voor.

OPLOSSING

Stap 1: Vir elke atoom, stel vas hoeveel valenselektrone die atoom het en stel dit

voor deur kruisies en kolletjies te gebruik

Die elektronkonfigurasie van waterstof is 1s 1 , en die elektronkonfigurasie van chloor

is [He]2s 2 2p 5 . Die waterstofatoom het 1 valenselektron, en die chlooratoom het 7

valenselektrone.

Die Lewis diagram vir waterstof en vir chloor is:

H × Cl

Let op die enkele ongepaarde elektron (in blou aangedui) op elke atoom. Dit beteken

nie dat hierdie elektron verskillend is nie, dit word slegs so aangedui om dit maklik te

maak om die ongepaarde elektron te sien.

Stap 2: Rangskik die elektrone so dat die buitenste energievlak van elke atoom gevul

is

Waterstofchloried word hieronder voorgestel.

H

Let op hoe die ongepaarde elektrone (een van elke atoom) ’n kovalente binding vorm

Cl

Hoofstuk 3. Atomiese kombinasies

WENK

Kovalente bindings is

voorbeelde van

interatomiese kragte.

WENK

Onthou dat dit slegs die

valenselektrone is wat by

die vorming van bindings

betrokke is en gevolglik in

die diagramme wat

geteken word om hierdie

bindings te verduidelik

word slegs hierdie

elektrone aangedui.

Kruisies en kolletjies stel

die elektrone van

verskillende atome voor.

145

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!