everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

stut tou R 70 P ◦ boks tou S a) Teken ’n diagram (met byskrifte) van al die kragte wat op punt P inwerk wanneer P in ekwilibrium is. b) Deur die krag wat by tou R inwerk in sy komponente te ontbind, bereken die i. groote van die krag wat by tou S uitgeoefen word. ii. massa, m, van die houer. [SC 2003/11] 39. ’n Insleepwa probeer om ’n stukkende motor met massa 400 kg te sleep. Die statiese wrywingskoëffisiënt is 0,60 en die kinetiese (dinamiese) wrywingskoëffisiënt is 0,4. ’n Tou verbind die insleepwa met die motor. Bereken die krag benodig: a) om die motor net te laat beweeg as die tou parallel met die pad is. b) om die motor teen ’n konstante spoed aan die beweeg te hou as die tou parallel aan die pad is. c) om die motor net te laat beweeg as die tou ’n hoek van 30 ◦ met die pad maak. d) om die motor met ’n konstante spoed te laat beweeg as die tou ’n hoek van 30 ◦ met die pad maak. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 26V8 2a. 26V9 2b. 26VB 2c. 26VC 2d. 26VD 3. 26VF 4. 26VG 5. 26VH 6. 26VJ 7. 26VK 8. 26VM 9. 26VN 10. 26VP 11. 26VQ 12. 26VR 13. 26VS 14. 26VT 15. 26VV 16. 26VW 17. 26VX 18. 26VY 19. 26VZ 20. 26W2 21. 26W3 22. 26W4 23. 26W5 24. 26W6 25. 26W7 26. 26W8 27. 26W9 28. 26WB 29. 26WC 30. 26WD 31. 26WF 32. 26WG 33. 26WH 34. 26WJ 35. 26WK 36. 26WM 37. 26WN 38. 26WP 39. 26WQ www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Hoofstuk 2. Newton se wette 135

Oefening 2 – 11: Gravitasie 1. ’n Voorwerp trek ’n ander voorwerp aan met ’n gravitasiekrag F. As die afstand tussen die middelpunte van die twee voorwerpe verminder word tot ( 1 3 ) van die oorspronklike afstand, wat sal die aantrekkingskrag wat die een voorwerp op die ander een uitoefen wees? a) 1 9 F b) 1 3 F c) 3F d) 9F [SC 2003/11] 2. ’n Voorwerp word ’n hoogte van 1 km bo die Aarde laat val. Indien weerstand geïgnoreer word, is die versnelling van die voorwerp afhanlik van die a) massa van die voorwerp b) radius van die Aarde c) massa van die Aarde d) gewig van die voorwerp [SC 2003/11] 3. ’n Man het ’n massa van 70 kg op Aarde. Hy loop op ’n nuwe planeet wat ’n massa van vier keer die massa van die Aarde het, maar met ’n radius dieselfde as die Aarde s’n ( ME =6× 10 24 kg, rE =6× 10 6 m) a) Bereken die krag tussen die man en die Aarde. b) Wat is die man se massa op die nuwe planeet? c) Sal sy gewig groter of kleiner wees op die nuwe planeet? Verduidelik hoe jy by jou antwoord uitgekom het. 4. Bereken die afstand tussen twee voorwerpe, 5000 kg en 6 × 10 12 kg onderskeidelik, as die grootte van die krag tussen hulle 3 × 10 8 N is. 5. ’n Ruimtevarder in ’n satelliet 1600 km bo die Aarde envaar ’n gravitasiekrag met grootte 700 N op die Aarde. Die Aarde se radius is 6400 km. Bereken: a) die grootte van die gravitasiekrag wat die ruimtevaarder in die satelliet ervaar. b) die grootte van die gravitasiekrag op ’n voorwerp in die satelliet wat 300 N op Aarde weeg. 6. ’n Ruimtevaarder met massa 70 kg op Aarde land op ’n planeet wat die helfte die Aarde se radius het, maar twee keer sy massa. Bereken die grootte van die gravitasiekrag wat op hom op die planeet uitgeoefen word. 7. Bereken die grootte van die aantrekkingskrag tussen twee loodsfere met massas van 10 kg en 6 kg onderskeidelik, as hulle 50 mm van mekaar af geplaas word. 8. Die gravitasiekrag tussen twee voorwerpe is 1200 N. Wat is die gravitasiekragte tussen die voorwerpe as die massa van elkeen verdubbel word en die afstand tussen hulle gehalveer word? 136 2.5. Opsomming

Oefening 2 – 11: Gravitasie

1. ’n Voorwerp trek ’n ander voorwerp aan met ’n gravitasiekrag F. As die afstand

tussen die middelpunte van die twee voorwerpe verminder word tot ( 1

3 ) van die

oorspronklike afstand, wat sal die aantrekkingskrag wat die een voorwerp op die

ander een uitoefen wees?

a) 1

9 F

b) 1

3 F

c) 3F

d) 9F

[SC 2003/11]

2. ’n Voorwerp word ’n hoogte van 1 km bo die Aarde laat val. Indien weerstand

geïgnoreer word, is die versnelling van die voorwerp afhanlik van die

a) massa van die voorwerp

b) radius van die Aarde

c) massa van die Aarde

d) gewig van die voorwerp

[SC 2003/11]

3. ’n Man het ’n massa van 70 kg op Aarde. Hy loop op ’n nuwe planeet wat ’n

massa van vier keer die massa van die Aarde het, maar met ’n radius dieselfde

as die Aarde s’n ( ME =6× 10 24 kg, rE =6× 10 6 m)

a) Bereken die krag tussen die man en die Aarde.

b) Wat is die man se massa op die nuwe planeet?

c) Sal sy gewig groter of kleiner wees op die nuwe planeet? Verduidelik hoe

jy by jou antwoord uitgekom het.

4. Bereken die afstand tussen twee voorwerpe, 5000 kg en 6 × 10 12 kg onderskeidelik,

as die grootte van die krag tussen hulle 3 × 10 8 N is.

5. ’n Ruimtevarder in ’n satelliet 1600 km bo die Aarde envaar ’n gravitasiekrag met

grootte 700 N op die Aarde. Die Aarde se radius is 6400 km. Bereken:

a) die grootte van die gravitasiekrag wat die ruimtevaarder in die satelliet ervaar.

b) die grootte van die gravitasiekrag op ’n voorwerp in die satelliet wat 300 N

op Aarde weeg.

6. ’n Ruimtevaarder met massa 70 kg op Aarde land op ’n planeet wat die helfte

die Aarde se radius het, maar twee keer sy massa. Bereken die grootte van die

gravitasiekrag wat op hom op die planeet uitgeoefen word.

7. Bereken die grootte van die aantrekkingskrag tussen twee loodsfere met massas

van 10 kg en 6 kg onderskeidelik, as hulle 50 mm van mekaar af geplaas word.

8. Die gravitasiekrag tussen twee voorwerpe is 1200 N. Wat is die gravitasiekragte

tussen die voorwerpe as die massa van elkeen verdubbel word en die afstand

tussen hulle gehalveer word?

136 2.5. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!