03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

F is die krag wat deur ’n tou op die houer uitgeoefen word. w is die gewig van

die houer en N is die normale krag van die vlak op die houer. Watter van die

volgende stellings is korrek?

a) tan θ = F

w

b) tan θ = F

N

c) cos θ = F

w

d) sin θ = N

w

[IEB 2005/11 HG]

36. As gevolg van drie kragte F1, F2 en F3 wat op ’n voorwerp inwerk by punt P, is

die voorwerp in ewewig.

F1

F3

Watter van die volgende stellings is onwaar met verwysing na die drie kragte?

a) Die resultant van kragte F1, F2 en F3 is zero.

b) Kragte F1, F2 en F3 lê in dieselfde vlak.

c) Krag F3 is die resultant van kragte F1 en F2.

d) Die som van die komponente van al die kragte in enige gekose rigting is

zero.

[SC 2001/11 HG1]

37. ’n Blok met massa M word stilgehou deur ’n tou met weglaatbare massa. Die

blok rus op ’n wrywingslose vlak wat ’n hoek van 30 ◦ met die horisontaal maak.

30 ◦

M

a) Teken ’n benoemde kragtediagram wat al die kragte wys wat op die blok

inwerk.

b) Ontbind die krag as gevolg van die invloed van swaartekrag in komponente

loodreg op, en parallel met die vlak.

c) Bereken die gewig van die blok wanneer die krag in die tou 8 N is.

38. ’n Swaar vierkantige houer, massa m, word deur middel van ’n tou R, wat oor

’n katrol gaan wat aan ’n paal vasgemaak is, opgelig. ’n Tweede tou S, wat aan

tou R by punt P vasgemaak is, oefen ’n horisontale krag uit en trek die houer na

regs. Nadat die houer tot ’n sekere hoogte gelig is, word dit stil gehou soos in

die skets hieronder getoon. Ignoreer die massas van die toue. Die spanning in

die tou R is 5850 N.

134 2.5. Opsomming

F2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!