everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

c) Die grootte van die krag wat die wiele van die motor op die padoppervlak uitoefen soos die motor versnel is 7500 N. Wat is die grootte van die vertragingskragte wat op die motor inwerk? d) Deur na die toepaslike wet van beweging te verwys, verduidelik waarom ’n kopstuk (van ’n stoel) so belangrik is vir ’n motor met só ’n groot versnelling. [IEB 2003/11 HG1 - Sportmotor] 28. ’n Kind (massa 18 kg) is op ’n motorsitplek vasgegordel wanneer die motor teen konstante spoed op ’n gelyk pad na die regterkante toe beweeg. ’n Gereedskapkis lê langs hom op die sitplek. tool box Die bestuurder rem skielik, wat die motor vinnig tot stilstand bring. Daar is weglaatbare wrywing tussen die motorsitplek en die gereedskapkis. a) Teken ’n benoemde kragtediagram van die kragte wat op die kind inwerk gedurende die tyd wat die voertuig gerem word. b) Teken ’n benoemde kragtediagram van die kragte wat op die kis inwerk gedurende die tyd wat die voertuig gerem word. c) Moderne motors word ontwerp met veiligheidskenmerke (bo en behalwe veiligheidsgordels) om bestuurders en passasiers gedurende botsings te beskerm, bv. die vrommelsones van die motor se bakwerk. Eerder as om tydens ’n botsing rigied te bly, laat die vrommelsones die bakwerk toe om bestendig ineen te stort. Stel Newton se tweede wet van beweging. [IEB 2005/11 HG1] 29. Die totale massa van ’n hysbak met sy belading is 1200 kg. Dit beweeg afwaarts met ’n konstante snelheid van 9 m·s −1 . 1 200 kg 9m· s −1 a) Wat sal die grootte van die krag wees wat die kabel op die hysbak uitoefen terwyl dit teen ’n konstante snelheid afwaarts beweeg? Gee ’n verduideliking van jou antwoord. b) Die hysbak word nou gelykmatig tot rus gebring oor ’n afstand van 18 m. Bereken die grootte van die versnellig van die hysbak. Hoofstuk 2. Newton se wette 131

c) Bereken die grootte van die krag wat deur die kabel uitgeoefen word terwyl die hysbak tot rus gebring word. [SC 2003/11 HG1] 30. ’n Drywingskrag van 800 N werk in op ’n motor met massa 600 kg. a) Bereken die motor se versnelling. b) Bereken die motor se spoed na 20 s. c) Bereken die nuwe versnelling indien ’n wrywingskrag van 50 N op die motor begin inwerk na 20 s. d) Bereken die spoed van die motor na nog 20 s (m.a.w. ’n totaal van 40 s na die begin). 31. ’n Stilstaande blok met massa 3 kg is bo-op ’n vlak wat ’n hoek van 35 ◦ met die horisontaal vorm. 35 ◦ 3kg a) Teken ’n kragtediagram (nie volgens skaal nie). Sluit die gewig van die blok, sowel as die komponente van die gewig wat loodreg op, en parallel is met, die skuinsvlak, in. b) Bepaal die waardes van die gewig se loodregte en parallele komponente. 32. ’n Krat op ’n skuinsvlak Olifante word vanaf die Kruger Nasionale Park na die Oos-Kaap verskuif. Hulle word in kratte gelaai wat teen ’n laaibrug (’n skuinsvlak) opgetrek word oor wrywinglose rollers. Die diagram toon ’n krat wat op ’n skuinsvlak stil gehou word deur ’n tou wat parallel aan die skuinsvlak is. Die spanning in die tou is 5000 N. Olifante 15 ◦ 5000 N a) Verduidelik hoe ’n mens die volgende kan aflei: “Die kragte wat op die krat inwerk is in ewewig.” b) Teken ’n benoemde kragtediagram van die kragte wat op die olifant inwerk. (Beskou die hyskraan en olifant as een voorwerp en stel hulle met ’n kolletjie voor. Wys ook die toepaslike hoeke tussen die kragte.) c) Die krat het ’n massa van 800 kg. Bereken die massa van die olifant. d) Die krat word nou teen ’n konstante spoed teen die skuinsvlak opgetrek. Hoe beïnvloed die optrek van die krat teen ’n konstante spoed teen die skuinsvlak die kragte wat op die hyskraan en die olifant inwerk? Regverdig jou antwoord deur enige wet of beginsel te noem wat op hierdie situasie van toepassing is. 132 2.5. Opsomming

c) Die grootte van die krag wat die wiele van die motor op die padoppervlak

uitoefen soos die motor versnel is 7500 N. Wat is die grootte van die

vertragingskragte wat op die motor inwerk?

d) Deur na die toepaslike wet van beweging te verwys, verduidelik waarom ’n

kopstuk (van ’n stoel) so belangrik is vir ’n motor met só ’n groot versnelling.

[IEB 2003/11 HG1 - Sportmotor]

28. ’n Kind (massa 18 kg) is op ’n motorsitplek vasgegordel wanneer die motor teen

konstante spoed op ’n gelyk pad na die regterkante toe beweeg. ’n Gereedskapkis

lê langs hom op die sitplek.

tool box

Die bestuurder rem skielik, wat die motor vinnig tot stilstand bring. Daar is

weglaatbare wrywing tussen die motorsitplek en die gereedskapkis.

a) Teken ’n benoemde kragtediagram van die kragte wat op die kind inwerk

gedurende die tyd wat die voertuig gerem word.

b) Teken ’n benoemde kragtediagram van die kragte wat op die kis inwerk

gedurende die tyd wat die voertuig gerem word.

c) Moderne motors word ontwerp met veiligheidskenmerke (bo en behalwe

veiligheidsgordels) om bestuurders en passasiers gedurende botsings te beskerm,

bv. die vrommelsones van die motor se bakwerk. Eerder as om

tydens ’n botsing rigied te bly, laat die vrommelsones die bakwerk toe om

bestendig ineen te stort.

Stel Newton se tweede wet van beweging.

[IEB 2005/11 HG1]

29. Die totale massa van ’n hysbak met sy belading is 1200 kg. Dit beweeg afwaarts

met ’n konstante snelheid van 9 m·s −1 .

1 200 kg

9m· s −1

a) Wat sal die grootte van die krag wees wat die kabel op die hysbak uitoefen

terwyl dit teen ’n konstante snelheid afwaarts beweeg? Gee ’n verduideliking

van jou antwoord.

b) Die hysbak word nou gelykmatig tot rus gebring oor ’n afstand van 18 m.

Bereken die grootte van die versnellig van die hysbak.

Hoofstuk 2. Newton se wette

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!