03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

c) 60 N

d) 80 N

[SC 2002/03 HG1]

20. ’n 12 kg houer word op ’n ruwe oppervlak geplaas. ’n Krag van 20 N wat toegepas

word teen ’n hoek van 30 ◦ met die horisontaal kan nie die houer laat beweeg

nie. Bereken die grootte van die normaal en wrywingskragte.

21. Drie 1 kg massastukke is bo-op ’n 2 kg trollie geplaas. Wanneer ’n krag met

grootte, F, op die trollie toegepas word, ondervind dit ’n versnelling a.

1 kg

1 kg 1 kg

2 kg

As een van die 1 kg massastukke afval terwyl F nog toegepas word, sal die trollie

versnel teen ...

a) 1

5 a

b) 4

5 a

c) 5

4 a

d) 5a

[SC 2002/03 HG1]

22. ’n Motor beweeg op ’n horisontale pad teen ’n konstante snelheid. Watter een

van die volgende stellings is waar?

a) Die motor is nie in ekwilibrium nie.

b) Daar is geen kragte wat op die motor inwerk nie.

c) Daar is ’n zero resultante krag.

d) Daar is geen wrywingskrag nie.

[IEB 2004/11 HG1]

23. ’n Hyskraan lig ’n vrag vertikaal opwaarts teen ’n konstante spoed. Die opwaartse

krag wat op die vrag uitgeoefen word is F. Watter van die volgende

stellings is korrek?

a) Die versnelling van die vrag is 9,8 m·s−1 afwaarts.

b) Die resultante krag op die vrag is F.

c) Die vrag het ’n gewig wat gelyk in grootte is aan F.

d) Die kragte van die hyskraan op die vrag, tesame met die gewig van die vrag,

is ’n voorbeeld van ’n aksie-reaksie paar volgens Newton se derde wet.

[IEB 2004/11 HG1]

24. ’n Liggaam met massa M is in rus op ’n gladde horisontale vlak met twee kragte

toegepas soos in die diagram hieronder. Krag F1 is gelyk aan Mg. Die krag F1

is na regs toegepas en maak ’n hoek θ met die horisantaal, en ’n krag F2 word

horisontaal na links toegepas.

Hoofstuk 2. Newton se wette

F

129

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!