everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Die vuurpyl versnel omdat die grootte van die opwaartse krag F, groter is as die grootte van die vuurpyl se gewig W. Watter van die volgende stellings beskryf hoe die krag F ontstaan die beste? a) F is die krag van die lug op die basis van die vuurpyl. b) F is afwaartse druk wat die vuurpyl se gasspuit op die lug uitoefen. c) F is afwaartse druk wat deur die vuurpyl se gasspuit op die grond uitgeoefen word. d) F is die reaksie op die krag wat die vuurpyl op die gasse, wat deur die spuitstuk in ontsnap, uitoefen. [IEB 2005/11 HG] 15. ’n Kis met ’n massa van 20 kg rus op ‘n gladde horisontale oppervlakte. Wat sal met die kis gebeur indien twee kragte van 200 N elk gelyktydig op die kis toegepas word soos in die diagram aangedui. Die kas sal: 200 N a) opgelig van die oppervlak af. b) beweeg na links c) beweeg na regs d) bly in rus [SC 2001/11 HG1] 20 kg 30◦ 200 N 16. ’n 2 kg massa word aan ‘n trekskaal X gehang, terwyl ‘n 3 kg massa van trekskaal Y gehang word. Balans X word op sy beurt aan die 3 kg massa gehang. Ignoreer die gewig van die twee trekskale. 3 kg 2 kg Die lesings (in N) op die trekskaal X en Y is soos volg: Y X X Y a) 19,6 29,4 b) 19,6 49 c) 24,5 24,5 d) 49 49 Hoofstuk 2. Newton se wette 127

[SC 2001/11 HG1] 17. P en Q is twee kragte van dieselfde grootte wat gelyktydig op ’n voorwerp by X inwerk. Q θ X Aangesien die hoek θ tussen die kragte verminder is vanaf 180 ◦ tot 0 ◦ , sal die grootte van die resultante van die twee kragte a) aanvanklik toeneem en dan afneem b) aanvanklik afneem en dan toeneem c) slegs toeneem d) slegs afneem [SC 2002/03 HG1] 18. Die grafiek hieronder beskryf die snelheid-tyd grafiek vir ’n bewegende voorwerp: v Watter van die volgende grafieke kan die verwantskap tussen die resultante krag wat op die voorwerp uitgeoefen word en die tyd die beste voorstel? F [SC 2002/03 HG1] t F t (a) (b) (c) (d) 19. Twee blokke, elk met ’n massa van 8 kg, is in kontak met mekaar en word versnel langs ’n wrywingsvlak deur ’n krag van 80 N soos aangetoon in die diagram. Die krag wat blok Q op blok P uitoefen is gelyk aan... a) 0 N b) 40 N 80 N 128 2.5. Opsomming Q 8 kg F P 8 kg t P t F t

[SC 2001/11 HG1]

17. P en Q is twee kragte van dieselfde grootte wat gelyktydig op ’n voorwerp by X

inwerk.

Q

θ

X

Aangesien die hoek θ tussen die kragte verminder is vanaf 180 ◦ tot 0 ◦ , sal die

grootte van die resultante van die twee kragte

a) aanvanklik toeneem en dan afneem

b) aanvanklik afneem en dan toeneem

c) slegs toeneem

d) slegs afneem

[SC 2002/03 HG1]

18. Die grafiek hieronder beskryf die snelheid-tyd grafiek vir ’n bewegende voorwerp:

v

Watter van die volgende grafieke kan die verwantskap tussen die resultante krag

wat op die voorwerp uitgeoefen word en die tyd die beste voorstel?

F

[SC 2002/03 HG1]

t

F

t

(a) (b) (c) (d)

19. Twee blokke, elk met ’n massa van 8 kg, is in kontak met mekaar en word versnel

langs ’n wrywingsvlak deur ’n krag van 80 N soos aangetoon in die diagram. Die

krag wat blok Q op blok P uitoefen is gelyk aan...

a) 0 N

b) 40 N

80 N

128 2.5. Opsomming

Q

8 kg

F

P

8 kg

t

P

t

F

t

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!