03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die vuurpyl versnel omdat die grootte van die opwaartse krag F, groter is as die

grootte van die vuurpyl se gewig W. Watter van die volgende stellings beskryf

hoe die krag F ontstaan die beste?

a) F is die krag van die lug op die basis van die vuurpyl.

b) F is afwaartse druk wat die vuurpyl se gasspuit op die lug uitoefen.

c) F is afwaartse druk wat deur die vuurpyl se gasspuit op die grond uitgeoefen

word.

d) F is die reaksie op die krag wat die vuurpyl op die gasse, wat deur die

spuitstuk in ontsnap, uitoefen.

[IEB 2005/11 HG]

15. ’n Kis met ’n massa van 20 kg rus op ‘n gladde horisontale oppervlakte. Wat

sal met die kis gebeur indien twee kragte van 200 N elk gelyktydig op die kis

toegepas word soos in die diagram aangedui.

Die kas sal:

200 N

a) opgelig van die oppervlak af.

b) beweeg na links

c) beweeg na regs

d) bly in rus

[SC 2001/11 HG1]

20 kg

30◦ 200 N

16. ’n 2 kg massa word aan ‘n trekskaal X gehang, terwyl ‘n 3 kg massa van trekskaal

Y gehang word. Balans X word op sy beurt aan die 3 kg massa gehang. Ignoreer

die gewig van die twee trekskale.

3 kg

2 kg

Die lesings (in N) op die trekskaal X en Y is soos volg:

Y

X

X Y

a) 19,6 29,4

b) 19,6 49

c) 24,5 24,5

d) 49 49

Hoofstuk 2. Newton se wette

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!