03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

d) ‘n resulterende krag wat op hom inwerk.

[SC 2002/11 SG]

11. ’n 100 kg krat word teen ‘n helling wat ‘n hoek van 45 ◦ met die horisontaal maak

geplaas. Die gravitasiekrag op die krat is 98 N. Die krat gly nie teen die helling af

nie. Bereken die grootte en die rigting van die wrywingskrag en die normaalkrag

wat in die situasie inwerk.

12. ‘n Liggaam wat teen ‘n konstante snelheid op ‘n horisontale vlak beweeg, het ‘n

aantal ongelyke kragte wat daarop inwerk. Watter van die volgende stellings is

korrek?

a) Ten minste twee van die kragte moet in dieselfde rigting inwerk.

b) Die resultant van die kragte is nul.

c) Weerstand tussen die liggaam en die vlak veroorsaak ‘n resulterende krag.

d) Die vektorsom van die kragte lewer ‘n resultante krag wat in die rigting van

beweging inwerk.

[SC 2002/11 HG1]

13. Twee massas van m en 2m onderskeidelik word aan mekaar verbind deur ‘n

rek op ‘n wrywinglose oppervlak. Die massas word in teenoorgestelde rigtings

getrek deur twee kragte, elkeen met ‘n grootte van F , wat die rek uitrek en die

massas in rus hou.

F

m rekkie 2m

Watter een van die volgende twee gee die spanning in die rek?

a) nul

b) 1

2 F

c) F

d) 2F

[IEB 2005/11 HG]

14. ‘n Vuurpyl word van die lanseerplatvorm gelanseer en versnel opwaarts in die

lug.

126 2.5. Opsomming

F

W

stert spuitstuk

F

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!