03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

a) Die kas word na die oppervlak gelig.

b) Die kas beweeg na regs.

c) Die kas beweeg nie.

d) Die kas beweeg na links

200N

30kg

200N

8. ‘n Betonblok wat 200 N weeg is in rus op ‘n skuinsvlak teen ‘n hoek van 20 ◦ .

Die grootte van die normaalkrag in Newton is:

a) 200

b) 200 cos 20 ◦

c) 200 sin 20 ◦

d) 2000 cos 20 ◦

9. ’n Kis, massa m, is in rus op ’n growwe horisontale vlak. ’n Krag van konstante

grootte F word toegepas op die boks teen ’n hoek van 60 ◦ met die horisontale

vlak soos getoon.

A

F

60

B

m

rowwe oppervlak

Indien die kis ‘n konstante horisontale versnelling van a het, is die wrywingskrag

wat op die kis inwerk :

a) F cos60 ◦ − ma in die rigting van A

b) F cos60 ◦ − ma in die rigting van B

c) F sin60 ◦ − ma in die rigting van A

d) F sin60 ◦ − ma in die rigting van B

[SC 2003/11]

10. Thabo staan in ‘n treinwa wat ooswaarts beweeg. Die trein rem skielik. Thabo

hou aan om oos te beweeg as gevolg van die effek van:

a) sy traagheid

b) die traagheid van die trein

c) die remkrag op hom.

30 ◦

Hoofstuk 2. Newton se wette

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!