03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oefening 2 – 10: Kragte en Newton se wette

1. ‘n Krag werk in op ‘n voorwerp. Noem drie uitwerkings wat die krag op die

voorwerp kan hê.

2. Identifiseer elk van die volgende kragte as kontak of nie-kontakkragte.

a) Die krag tussen die noordpool van ‘n magneet en ‘n skuifspeld.

b) Die krag benodig om die deur van ‘n huurmotor oop te maak.

c) Die krag benodig om ‘n sokkerbal te stop.

d) Die krag wat veroorsaak dat ‘n bal, wat van ‘n hoogte 2 m laat val word, na

die grond val.

3. ‘n Boek met massa 2 kg lê op die tafel. Teken ‘n benoemde kragtediagram om al

die kragte op die boek aan te dui.

4. ’n Konstante, resultante krag werk in op ’n liggaam wat vry in ’n reguit lyn kan

beweeg. Watter fisiese hoeveelheid sal konstant bly?

a) versnelling

b) snelheid

c) momentum

d) kinetiese energie

[SC 2003/11]

5. Twee kragte, 10 N en 15 N, werk met ’n hoek op dieselfde punt.

10 N

15 N

Watter van die volgende kan nie die resultant van hierdie twee kragte wees nie?

a) 2 N

b) 5 N

c) 8 N

d) 20 N

[SC 2005/11 SG1]

6. ‘n Betonblok wat 250 N weeg verkeer in rus op ‘n skuinsvlak teen ‘n hoek van

20 ◦ . Die grootte van die normaalkrag in Newton is:

a) 250

b) 250 cos 20 ◦

c) 250 sin 20 ◦

d) 2500 cos 20 ◦

7. ‘n 30 kg kas rus op ‘n plat wrywinglose oppervlak. Twee kragte van 200 N elk

word op die kas toegepas soos aangetoon in die diagram. Watter stelling beskryf

die beweging van die kas die beste?

124 2.5. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!