03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.5 Opsomming ESE33

Sien aanbieding: 26V7 op www.everythingscience.co.za

• Die normaalkrag, N, is die krag wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word deur die

oppervlak wat daarmee in kontak is. Die normaalkrag is loodreg op die oppervlak.

• Wrywingskrag is die krag wat die beweging van ‘n liggaam in kontak met die oppervlak

teëwerk en parallel aan die oppervlak waarmee die voorwerp in kontak

is. Die grootte van die wrywing is eweredig aan die normaalkrag.

• Ons kan vir elke oppervlak die konstante faktor bepaal, die wrywingkoëffisiënt,

wat ons in staat stel om te bereken wat die wrywingskrag is as ons die grootte

van die normaalkrag weet. Ons weet dat statiese wrywing en kinetiese wrywing

verskillende groottes het, daarom het ons verskillende koëffisiënte vir die twee

tipes wrywing.

– µs is die statiese wrywingkoëffisiënt

– µk is die kinetiese wrywingkoëffisiënt

• Die komponente van die gravitasiekrag Fg, parallel (x-rigting) en loodreg (yrigting)

op ‘n helling word gegee deur:

Fgx = Fg sin(θ)

Fgy = Fg cos(θ)

• Newton se eerste wet: ’n liggaam behou sy toestand van rus of eenvormige

beweging (beweging met ’n konstante snelheid) tensy ’n ongebalanseerde (netto

of resultant) krag daarop inwerk.

• Newton se tweede wet: Indien die resultante krag op ‘n liggaam inwerk sal die

liggaam versnel in die rigting van die resultante krag. Die versnelling van die

liggaam is direk eweredig aan die toegepaste krag en omgekeerd eweredig aan

die massa van die liggaam. Dit kan wiskundig voorgestel word deur:

Fnet = m a

• Newton se derde wet: Indien liggaam A ‘n krag op liggaam B uitoefen sal liggaam

B ‘n gelyke krag op liggaam A uitoefen maar in die teenoorgestelde rigting.

• Newton se Universele gravitasiewet: Elke puntmassa trek elke ander puntmassa

aan met ‘n krag langs die lyn wat die massas verbind. Die krag is direk eweredig

aan die produk van die massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van

die afstand tussen hulle.

F = G m1m2

d 2

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Afstand (d) meter m

Gewig (N) Newton N

Krag (F ) Newton N

Massa (m) kilogram kg

Spanning (T ) Newton N

Versnelling (a) meter per sekonde kwadraat m·s −1

Hoofstuk 2. Newton se wette

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!