03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

a) 1

F

b) 1

2 F

c) 1

3 F

d) 1

9 F

5. Die gewig van ‘n klip op die oppervlak van die Maan is W. Die radius van die

maan is R. Op planeet Alfa het dieselfde klip ‘n gewig van 8W. Indien die planeet

‘n radius die helfte van dié van die Maan het en die Maan ‘n massa M het, sal

die massa van planeet Alfa, gemeet in kg, die volgende wees:

a) M

2

b) M

4

c) 2M

d) 4M

6. Oorweeg die simbole vir die twee fisiese groothede g en G wat in Fisika gebruik

word.

a) Benoem die fisiese groothede wat deur g en G voorgestel word.

b) Lei ‘n formule af vir die berekening van g naby die Aarde se oppervlak

deur gebruik te maak van Newton se Universele gravitasiewet. M en R stel

onderskeidelik die massa en radius van die Aarde voor.

7. Twee sfere met massas 800 g en 500 g onderskeidelik word so geplaas dat hulle

middelpunte 200 cm uit mekaar is. Bereken die gravitasiekrag tussen hulle.

8. Twee sfere met massaa 2 kg en 3 kg onderskeidelik is so geplaas dat die gravitasiekrag

tussen hulle 2,5 × 10 -8 N is. Bereken die afstand tussen die twee.

9. Twee identiese sfere word 10 cm uitmekaar geplaas. ‘n Krag van 1,6675 × 10 -9 N

bestaan tussen hulle. Bereken die massas van die sfere.

10. Halley se komeet, met ‘n benaderde massa van 1 × 10 15 kg was 1,3 × 10 8 km

vanaf die Aarde op sy naaste punt aan die Aarde gedurende sy laaste besoek in

1986.

a) Benoem die interaksiekrag tussen die Aarde en die komeet.

b) Is die grootte van die krag wat deur die komeet ondervind word dieselfde,

groter as, of kleiner as die krag wat deur die Aarde ondervind word? Verduidelik.

c) Neem die versnelling van die komeet toe, af, of bly dit dieselfde soos die

komeet nader aan die Aarde beweeg?

d) Indien die massa van die Aarde 6 × 1024 kg is, bereken die grootte van die

krag wat deur die Aarde op Halley se komeet uitgeoefen word op sy naaste

punt aan die Aarde.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26TV 2. 26TW 3. 26TX 4. 26TY 5. 26TZ 6. 26V2

7. 26V3 8. 26V4 9. 26V5 10. 26V6

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

122 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!