03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 23: Vergelykende probleem

VRAAG

‘n Man het ‘n massa van 70 kg. Wat sal sy gewig op die planeet Beeble wees indien

Beeble se massa die helfte van die Aarde se massa is en ‘n radius een kwart van dié

van die Aarde het. Gravitasieversnelling op die Aarde is 9,8 m·s −2 .

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal watter inligting gegee is

Die volgende is voorsien:

• die massa van die man op die Aarde, m

• die massa van die planeet Beeble (mB) in terme van die massa van die Aarde

(MAarde),mB = 1

2 MAarde

• die radius van die planeet Beeble (rB) in terme van die radius van die Aarde

(rA), rB = 1

4 rE

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Daar word van ons verwag om die man se gewig op Beeble (wB) te bepaal. Ons kan

dit doen deur gebruik te maak van

Fg = mg = G m1m2

d 2

om die gewig van die man op die Aarde te bereken en dan die waarde te gebruik om

die gewig van die man op Beeble te bereken.

Stap 3: Situasie op Aarde

FAarde = mgAarde = G MAarde

r 2 E

= (70)(9,8)

= 686 N

Stap 4: Die situasie op Beeble in terme van die situasie op die Aarde

Skryf die vergelyking vir die gravitasiekrag op Beeble en vervang daarna die waardes

vir mB en rB, in terme van die waardes op die Aarde.

120 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!