03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

) Mars (radius 3,39 × 10 3 km en massa 6,42 × 10 23 kg)

c) Neptunus (radius 24,76 × 10 3 km en massa 1,03 × 10 26 kg)?

2. As voorwerp 1 ’n gewig van 1,78 × 10 3 N op Neptunus het en voorwerp 2 het ’n

gewig van 3,63 × 10 5 N op Mars, watter voorwerp het die grootste massa?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26TS 2. 26TT

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Vergelykende probleme ESE32

Vergelykende probleme behels die berekening van iets in terme van iets anders wat

bekend is. Indien jou gewig byvoorbeeld 490 N op Aarde en die gravitasieversnelling

op Venus 0,903 van die gravitasieversnelling op Aarde is, dan sal jy 0, 903 × 490N =

442,5N op Venus weeg.

Metode vir die beantwoording van vergelykende probleme:

• Skryf die vergelykings neer en bereken al die groothede vir die gegewe situasie.

• Skryf al die verbande tussen die veranderlikes in die eerste en tweede gevalle

neer.

• Skryf die tweede geval neer.

• Vervang al die veranderlikes uit die eerste geval in die tweede geval in.

• Skryf die tweede geval in terme van die eerste geval.

Uitgewerkte voorbeeld 22: Vergelykende probleem

VRAAG

‘n Man het ‘n massa van 70 kg. Die planeet Zirgon is dieselfde grootte as die Aarde

maar het dubbel die massa van die Aarde. Wat sal die gewig van ‘n man op Zirgon

wees, indien die Aarde se gravitasieversnelling 9,8 m·s −2 is?

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal watter inligting gegee is

Die volgende is voorsien:

118 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!