03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

snel opwaarts teen 1,6 m·s −2 . Die kabel wat die hysbak ondersteun oefen ’n konstant

opwaartse krag van 7700 N uit.

1. Teken ‘n benoemde kragtediagram wat al die kragte aandui op die hysbak, terwyl

dit opwaartse versnel.

2. Wat is die maksimum massa, m, van die passasiers wat die hysbak kan vervoer

ten einde ‘n konstante opwaartse versnelling van 1,6 m·s −2 te lewer.

OPLOSSING

Stap 1: Teken ‘n kragtediagram

Ons kies opwaarts as die positiewe rigting.

Stap 2: Gravitasiekrag

Afwaartse krag van

passasiers se gewig

Opwaartse krag van kabel op hysbak

(FC = 7700 N)

Afwaartse krag van Aarde op hysbak

Ons weet die gravitasieversnelling op enige voorwerp op Aarde, as gevolg van die

Aarde, is g = 9,8 m·s −2 na die middelpunt van die Aarde (afwaarts). Ons weet dat die

krag as gevolg van gravitasie op die hysbak of die passasiers in die hysbak Fg = m g

sal wees.

Stap 3: Bepaal die massa, m

Laat ons na die hysbak met passasiers as ‘n eenheid kyk. Die massa van die eenheid

sal (250 kg + m) wees en die krag waarmee die Aarde die eenheid aantrek (Fg) sal

(250 + m) × 9,8 m·s −2 wees. Indien ons Newton se tweede bewegingswet op die

situasie toepas sal ons die volgende kry:

Stap 4: Skryf jou finale antwoord neer

Fnet = ma

FK − Fg = ma

7700 − (250 + m) (9,8) = (250 + m) (1,6)

7700 − 2500 − 9,8 m = 400+1,6 m

4800 = 11,4 m

m = 421,05 kg

116 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!