03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

was, aangesien Pluto so klein is en die onreëlmatighede in die wentelbaan van

Neptunus nie so goed beken/beskryf was nie. Om aan te toon dat Pluto ‘n klein

effek op die wentelbaan van Neptunus het in vergelyking met die naaste planeet

aan Neptunus:

a) Bereken die versnelling as gevolg van gravitasie by Neptunus as gevolg van

Pluto as hulle soos 4,50 × 1012 m van mekaar dit is. Die massa van Pluto is

1,4 × 1022 kg en die massa van Neptune is 1,02 × 1026 kg.

b) Bereken die versnelling by Neptunus as gevolg van Uranus, tans ongeveer

2,50×1012 m uitmekaar en vergelyk dit met die waarde as gevolg van Pluto.

Uranus het ‘n massa van 8,62 × 1025 kg.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26TK 2. 26TM 3. 26TN 4. 26TP 5. 26TQ 6. 26TR

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Gewig en massa ESEZ

In alledaagse gesprekke gebruik baie mense die terme gewig en massa asof dit dieselfde

betekenis het, iets wat nie waar is nie.

Massa is ‘n skalaar en gewig is ‘n vektor. Massa is ‘n aanduiding van die hoeveelheid

materie in ‘n voorwerp; gewig is ‘n aanduiding van hoe sterk die Aarde die voorwerp

aantrek. Jou massa is dieselfde ongeag waarheen jy gaan, hetsy jy op Aarde, die

Maan, of iewers in die ruimte is, omdat die hoeveelheid materie waaruit jy bestaan

nie verander nie. Jou gewig hang af van hoe sterk die gravitasiekrag is wat op die

oomblik op jou inwerk; jy sal minder weeg op die Maan as op die Aarde, en in die

ruimte sal jy byna geen gewig hê nie. Massa word in kilogram, kg, gemeet en gewig,

wat ‘n krag is, in newton, N.

Wanneer jy op ‘n skaal staan probeer jy meet hoeveel van jou daar is. Mense wat

probeer om hulle massa te verminder hoop om te sien dat die lesing op die skaal

afneem, en dan praat hulle daarvan dat hulle gewig verloor het. Die persoon se gewig

verminder wel maar dit is omdat die persoon se massa afneem. ‘n Skaal maak gebruik

van die persoon se gewig om sy massa te bepaal.

Jy kan Fg = m g gebruik om gewig te bereken.

Uitgewerkte voorbeeld 21: Newton se tweede wet: hysbakke en g

VRAAG

’n Hysbak met ’n massa van 250 kg is aanvanklik in rus op die grondvloer van ’n hoë

gebou. Passasiers met onbekende totale massa, m, klim in die hysbak. Die hysbak ver-

Hoofstuk 2. Newton se wette

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!