03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en die versnelling van ‘n voorwerp met massa mv (in terme van die krag wat daarop

inwerk) is av = F

mv

Ons gebruik die vergelykings en vind dat:

av = G MAarde

d 2 Aarde

Aangesien dit nie afhantklik is van die massa van die voorwerp mo nie, hang die versnelling

van ‘n liggaam (a.g.v. die Aarde se gravitasiekrag) nie af van die massa van

die liggaam nie. Alle voorwerpe sal dus dieselfde gravitasieversnelling ondervind. Die

krag op verskillende liggame sal verskillend wees maar die versnelling dieselfde. Omdat

hierdie verstelling wat deur gravitasie veroorsaak word op alle voorwerpe dieselfde

is, benoem ons dit verskillend. In plaas daarvan om a te gebruik, gebruik ons gEarth

wat ons die gravitasieversnelling noem, en wat ‘n waarde van ongeveer 9,8 m·s −2 het.

Die feit dat die gravitasieversnelling onafhanklik is van die massa van die voorwerp is

waar vir enige planeet en nie net die Aarde nie. Elke planeet se gravitasieversnelling

verskil egter.

Oefening 2 – 7:

1. Wanneer die planeet Jupiter op sy naaste aan die Aarde is, is dit 6,28 × 10 8 km

weg. Indien Jupiter ‘n massa van 1,9 × 10 27 kg het, wat is die grootte van die

gravitasiekrag tussen Jupiter en die Aarde?

2. Wanneer die planeet Jupiter op sy verste weg van die Aarde is, is dit 9,28 ×

10 8 km weg. Indien Jupiter se massa 1,9 × 10 27 kg is, wat is die grootte van die

gravitasiekrag tussen Jupiter en die Aarde?

3. Op watter afstand weg van die Aarde moet ‘n satelliet met ‘n massa van 80 kg

wees om ‘n krag van 1000 N te ondervind? Hoe ver van Jupiter moet dieselfde

wees om dieselfde krag te ondervind?

4. Die radius van Jupiter is 71,5×10 3 km en die radius van die maan is 1,7×10 3 km.

As die maan ’n massa van 7,35 × 10 22 kg het, bepaal die gravitasieversnelling op

Jupiter en op die maan.

5. Astrologie, NIE astronomie nie, maak ‘n groot ophef van die posisie van die

planete wanneer iemand gebore word. Die enigste bekende krag wat ‘n planeet

uitoefen op die Aarde is gravitasie. Bereken:

a) die gravitasiekrag uitgeoefen op ‘n 4,20 kg baba deur ‘n 100 kg pa 0,200 m

weg, by geboorte.

b) die krag op die baba asgewolg van Jupiter as dit die naaste afstand van die

Aarde is, so wat 6,29 × 1011 m.

c) Hoe vergelyk die krag wat Jupiter op die baba uitoefen met die krag wat

deur die baba se pa op hom uitgeoefen word?

6. Die bestaan van die dwergplaneet Pluto is voorgestel vanuit die voorkoms van

onreëlmatighede in die planeet Neptunus se wentelbaan. Pluto is ontdek baie

naby sy voorgestelde posisie. Dit blyk nou egter dat die ontdekking vrugteloos

114 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!