everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Oefening 2 – 6: 1. ‘n Vlieg tref ‘n bewegende motor se voorruit. Vergelyk die grootte van die krag wat die vlieg op die voorruit uitoefen met die krag wat die voorruit op die vlieg uitoefen. a) nul b) kleiner maar nie nul nie c) groter d) dieselfde 2. Watter een van die volgende kragtepare verduidelik Newton se derde bewegingswet korrek? A ’n Man staan stil krag van vloer op man C gewig van man ’n Boek gedruk teen ’n muur ’n Voël vlieg teen ’n konstante ’n Krat beweeg teen hoogte en snelheid ’n konstante spoed Gewig van die voel Die gewig van die voël = krag van die Aarde op die voël B Krag van die muur Krag van die boek op die muur op die boek D Krag toegepas om die krat te stoot wrywingskrag uitgeoefen deur die vloer Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 26TH 2. 26TJ www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Kragte in ewewig ESEW In die begin van die hoofstuk is dit genoem dat die resultante krag versnelling, in ‘n reguit lyn, in voorwerpe veroorsaak. Indien ‘n voorwerp stil staan of teen ‘n konstante snelheid beweeg sal of, • geen kragte werk in op die voorwerp nie, of • die kragte wat op die voorwerp inwerk is volledig gebalanseer wees. Hoofstuk 2. Newton se wette 111

In ander woorde, vir stilstaande voorwerpe of voorwerpe wat teen konstante snelheid beweeg is die resultante krag wat op die voorwerp inwerk nul. DEFINISIE: Ewewig Vir ‘n voorwerp in ewewig is die som van die kragte wat daarop inwerk gelyk aan nul. 2.4 Kragte tussen massas ESEX Gravitasie is waarskynlik die eerste krag waarvan mense leer. Mens dink nie daaraan om van gravitasie te leer nie omdat dit so ‘n groot rol in ons lewens speel. Babas leer om te kruip of om te loop deur teen gravitasie te baklei. Speletjies wat spring, klim of balle insluit, gee mens ‘n sin vir gravitasie. Die spreekwoord wat sê “alles wat opgaan moet afkom” is ‘n toepassing van gravitasie. Reën val uit die lug na die Aarde as gevolg van gravitasie. Ons almal weet dat die dinge gebeur, maar ons dink nooit daaraan om te vra wat gravitasie is nie. Wat veroorsaak gravitasie en hoe kan ons dit meer akkuraat beskryf as “alles wat opgaan moet afkom”? Al die genoemde voorbeelde bevat voorwerpe met ‘n massa wat na die grond toe val as gevolg van die Aarde se aantrekkingskrag. Gravitasie is die naam wat gegee word aan die krag wat tussen twee voorwerpe voorkom as gevolg van hulle massas. Hierdie krag is altyd ‘n nie-kontak aantrekkende krag. Die Aarde is verantwoordelik vir die gravitasiekrag op die maan wat die maan in ‘n wentelbaan om die Aarde hou en die maan oefen ’n gravitasiekrag op die Aarde uit wat ook die hoofrede vir getye op die Aarde is. Sir Isaac Newton was die eerste wetenskaplike wat gravitasiekrag volledig gedefinieer het en aan te dui dat dit ‘n verklaring kon gee vir vallende liggame en die beweging van astronomiese liggame. Die gravitasiekrag is relatief eenvoudig. Dit is altyd aantrekkend, en dit hang slegs af van die massas betrokke en die afstand tussen hulle. In ons hedendaagse taal stel Newton se Universele gravitasiewet dit dat elke deeltjie in die heelal mekaar aantrek met ‘n krag langs die lyn wat die deeltjies verbind. DIe krag is direk eweredig aan die massas van die deeltjies en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die deeltjies. Newton se universele gravitasiewet ESEY DEFINISIE: Newton se universele gravitasiewet Elke puntmassa trek elke ander puntmassa aan met ‘n krag langs die lyn wat die twee verbind. Die krag is direk eweredig aan die produk van die massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die massas. Die grootte van die aantrekkende gravitasiekrag tussen die twee puntmassas, F, word gegee deur F = G m1m2 d 2 waar F in Newton gegee word (N), G is die gravitasie konstant 6,67×10 -11 N·m 2 ·kg −2 , m1 is die massa van die eerste punt in kilogram (kg), m2 is die massa van die tweede 112 2.4. Kragte tussen massas

In ander woorde, vir stilstaande voorwerpe of voorwerpe wat teen konstante snelheid

beweeg is die resultante krag wat op die voorwerp inwerk nul.

DEFINISIE: Ewewig

Vir ‘n voorwerp in ewewig is die som van die kragte wat daarop inwerk gelyk aan nul.

2.4 Kragte tussen massas ESEX

Gravitasie is waarskynlik die eerste krag waarvan mense leer. Mens dink nie daaraan

om van gravitasie te leer nie omdat dit so ‘n groot rol in ons lewens speel. Babas leer

om te kruip of om te loop deur teen gravitasie te baklei. Speletjies wat spring, klim of

balle insluit, gee mens ‘n sin vir gravitasie. Die spreekwoord wat sê “alles wat opgaan

moet afkom” is ‘n toepassing van gravitasie. Reën val uit die lug na die Aarde as gevolg

van gravitasie. Ons almal weet dat die dinge gebeur, maar ons dink nooit daaraan om

te vra wat gravitasie is nie. Wat veroorsaak gravitasie en hoe kan ons dit meer akkuraat

beskryf as “alles wat opgaan moet afkom”?

Al die genoemde voorbeelde bevat voorwerpe met ‘n massa wat na die grond toe val

as gevolg van die Aarde se aantrekkingskrag. Gravitasie is die naam wat gegee word

aan die krag wat tussen twee voorwerpe voorkom as gevolg van hulle massas. Hierdie

krag is altyd ‘n nie-kontak aantrekkende krag. Die Aarde is verantwoordelik vir die

gravitasiekrag op die maan wat die maan in ‘n wentelbaan om die Aarde hou en die

maan oefen ’n gravitasiekrag op die Aarde uit wat ook die hoofrede vir getye op die

Aarde is.

Sir Isaac Newton was die eerste wetenskaplike wat gravitasiekrag volledig gedefinieer

het en aan te dui dat dit ‘n verklaring kon gee vir vallende liggame en die beweging

van astronomiese liggame. Die gravitasiekrag is relatief eenvoudig. Dit is altyd aantrekkend,

en dit hang slegs af van die massas betrokke en die afstand tussen hulle.

In ons hedendaagse taal stel Newton se Universele gravitasiewet dit dat elke deeltjie

in die heelal mekaar aantrek met ‘n krag langs die lyn wat die deeltjies verbind. DIe

krag is direk eweredig aan die massas van die deeltjies en omgekeerd eweredig aan

die kwadraat van die afstand tussen die deeltjies.

Newton se universele gravitasiewet ESEY

DEFINISIE: Newton se universele gravitasiewet

Elke puntmassa trek elke ander puntmassa aan met ‘n krag langs die lyn wat die twee

verbind. Die krag is direk eweredig aan die produk van die massas en omgekeerd

eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die massas.

Die grootte van die aantrekkende gravitasiekrag tussen die twee puntmassas, F, word

gegee deur

F = G m1m2

d 2

waar F in Newton gegee word (N), G is die gravitasie konstant 6,67×10 -11 N·m 2 ·kg −2 ,

m1 is die massa van die eerste punt in kilogram (kg), m2 is die massa van die tweede

112 2.4. Kragte tussen massas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!