03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Resultate:

d) Elke span moet twee of meer oefeninge voltooi en die resultate in die tabel

vir Poging 2 en 3 inskryf. Bereken dan die gemiddelde spoed vir die drie

pogings om jou span se gemiddelde ballonspoed te bepaal.

Gevolgtrekkings:

Poging 1:

Poging 2:

Poging 3:

Afstand (m) Tyd (s) Spoed (m·s −1 )

Gemiddeld:

Die wenner van die resies is die span met die grootste gemiddelde ballonspoed.

Sien video: 26TD op www.everythingscience.co.za

Terwyl jy die eksperiment doen moet jy die volgende in gedagte hou.

1. Wat veroorsaak dat jou vuurpyl beweeg?

2. Hoe word Newton se derde bewegingswet deur die aktiwiteit gedemonstreer?

3. Teken diagramme deur van benoemde pyle gebruik te maak om die kragte binne

die ballon aan te dui voor dit gelos is en na dit gelos is.

Sien video: 26TF op www.everythingscience.co.za

Sien video: 26TG op www.everythingscience.co.za

Die Saturn V (uitgespreek “Saturn Vyf”)

was ’n Amerikaanse vuurpyl wat in

NASA en Skylab se programme gebruik

is vanaf 1967 tot 1973. Die afskryfbare

(nie-hergebruikte) vuurpyl is

gereken as veilig om ruimtevaarders te

vervoer. Dertien van hierdie multifase,

vloeibare brandstof lanseenvoertuie

is van Kennedy ruimtesentrum in

Florida gelanseer, sonder verlies aan

bemanning of loonvrag. Dit bly steeds

die langste, swaarste en mees kragtige

vuurpyl wat bedryfstatus gekry het, en

hou steeds die rekord vir die swaarste

belaste lanseertuig.

110 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!