03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Algemene eksperiment: Ballonvuurpyl

Doel:

In die eksperiment gaan die hele klas ‘n ballonvuurpyl gebruik om Newton se derde

wet te ondersoek. ‘n Vislyn gaan as baan gebruik word en ‘n plastiekstrooitjie wat aan

die ballon vasgeplak is gaan die ballon aan die baan koppel.

Apparaat:

Jy sal die volgende vir die eksperiment benodig:

1. ballonne (een vir elke groep)

2. plastiekstrooitjies (een vir elke

groep)

3. kleeflint (maskeerband of sellulose

plakband)

4. vislyn, 10 meter in lengte

5. stophorlosie - opsioneel (selfoon

kan ook gebruik word)

6. maatband - opsioneel

Metode:

1. Verdeel in groepe van ten minste vyf.

2. Maak die een punt van die vislyn aan die skryfbord vas met kleeflint. Laat die

ander spanmaat die ander punt van die vislyn vashou sodat die lyn styf gespan

en redelik horisontaal is. Die lyn moet stilgehou word en moet nie op of af

beweeg word gedurende die eksperiment nie.

3. Laat een spanmaat die ballon opblaas en die bek van die ballon toehou met sy

vingers. Laat ‘n volgende spanmaat die kant van die ballon aan die strooitjie

vasplak. Ryg die vislyn deur die strooitjie en hou die ballon op die verste punt

van die vislyn vas.

4. Laat los die vuurpyl en neem waar hoe die vuurpyl voorwaarts beweeg.

5. Opsioneel. Die tyd wat elke vuurpyl gebruik kan gemeet word om die groep

met die vinnigste vuurpyl as wenner aan te wys.

a) Stel een spanmaat aan om tyd te hou tydens die oefening. Die ballon moet

laat los word wanneer die tydhouer “LOS” skreeu. Neem waar hoe die

ballon na die skryfbord toe beweeg.

b) Laat ’n ander spanmaat langs die swartbord staan en “STOP” skree wanneer

die ballon sy teiken bereik. Indien die ballon nie die bord bereik nie, word

“STOP” geskree wanneer die ballon ophou beweeg. Die tydhouer moet

die ballon se vlugtyd neerskryf.

c) Meet die presiese afstand wat die vuurpyl getrek het. Bereken die gemiddelde

spoed waarteen die ballon beweeg het. Om dit te doen moet die

totale afstand wat die ballon beweeg het deur die ballon se vlugtyd gedeel

word. Vul jou resultate vir Oefening 1 in die onderstaande tabel in.

Hoofstuk 2. Newton se wette

109

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!