03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wat deel is van die paar is F1, wat ook die krag is wat Tammy se voete op die hysbak

se vloer uitoefen. Die grootte van die twee kragte is dieselfde maar in teenoorgestelde

rigtings.

Stap 2: Kies die korrekte antwoord.

Dit is belangrik om die vraag eers te ontleed voor ons na die antwoorde kyk. Die

antwoorde kan jou deurmekaar maak as jy eers daarna kyk. Maak seker dat jy die

situasie verstaan en weet wat gevra word voor jy na die opsies kyk.

Die korrekte antwoord is nommer 2.

Uitgewerkte voorbeeld 20: Newton se derde wet: boek en muur

VRAAG

Bridget druk ‘n boek teen ‘n vertikale muur

soos in die foto aangedui.

OPLOSSING

Stap 1: Teken ’n kragtediagram

‘n Kragtediagram sal soos volg lyk:

1. Teken ‘n benoemde kragtediagram

om al die kragte wat op die boek inwerk

aan te toon.

2. Stel Newton se derde bewegingswet

in woorde.

3. Benoem die aksie-reaksie kragtepare

wat in die horisontale vlak inwerk.

Hoofstuk 2. Newton se wette

107

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!