03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

F2

F4

F3

F1

F1: Die krag van Dineo op die sitplekgordel

F2: Die krag van die sitplekgordel op Dineo

F3: Die krag van Dineo op die sitplek (afwaarts)

F4: Die krag van die sitplek op Dineo (opwaarts)

Uitgewerkte voorbeeld 19: Newton se derde wet: kragte in ’n hysbak

VRAAG

Tammy beweeg van die grondvloer na die vyfde vloer in die hotel met behulp van ‘n

hysbak wat teen ‘n konstante snelheid beweeg. Watter EEN van die volgende stellings

is WAAR aangaande die grootte van die krag wat die vloer op Tammy se voete uitoefen?

Gebruik Newton se derde bewegingswet vir jou antwoord.

1. Dit is groter as die grootte van Tammy se gewig.

2. Dit is in grootte gelyk aan die krag wat Tammy se voete op die vloer van die

hysbak uitoefen.

3. Dit is gelyk aan dit wat dit in ‘n stilstaande hysbak sou wees.

4. Dit is groter as wat dit in ‘n stilstaande hysbak sou wees.

OPLOSSING

Stap 1: Analiseer die situasie

Dit is Newton se derde wet en nie Newton se tweede wet nie. Ons moet fokus op die

aksie-reaksiepare en nie op die beweging van die hysbak nie. Die volgende diagram

toon die aksie-reaksiepaar wat teennoordig is wanneer ’n persoon op ’n skaal in ’n

hysbak staan.

lift

F2

F1

F4

F3

F1: krag van voete op hysbak (afwaarts)

F2: krag van hysbak op voete (opwaarts)

F3: krag van gravitasie op persoon (afwaarts)

F4: krag van persoon op hysbak (opwaarts)

Figuur 2.9: Newton se aksie-reaksiepare in ’n hysbak

In die vraag word stellings gemaak aangaande die krag van die vloer (hysbak) op

Tammy se voete. Hierdie krag kom ooreen met F2 in ons diagram. Die reaksiekrag

106 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!