03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

) die grootte van die spanning in die tou by T.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26SH 2. 26SJ 3. 26SK 4. 26SM 5. 26SN 6. 26SP

7. 26SQ 8. 26SR 9. 26SS 10. 26ST 11. 26SV 12. 26SW

13. 26SX 14. 26SY 15. 26SZ 16. 26T2 17. 26T3 18. 26T4

19. 26T5 20. 26T6 21. 26T7 22. 26T8 23. 26T9 24. 26TB

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Newton se derde bewegingswet ESEV

Figuur 2.8: Newton se aksie-reaksiepaar

Newton se derde bewegingswet hanteer

die interaksie tussen pare liggame.

Indien jy byvoorbeeld ‘n boek teen ‘n

muur hou, oefen jy ‘n krag op die boek

uit (om dit daar te hou) en die boek

oefen ook ‘n krag op jou uit (om te

verhoed dat jy deur die boek val). Dit

mag snaaks klink, maar as die boek nie

teen jou teruggestoot het nie, sou jou

hand deur die boek gedruk het. Hierdie

twee kragte (die krag van die hand

op die boek (F1) en die krag van die

boek op die hand (F2)) word ‘n aksiereaksie

kragtepaar genoem. Die kragte

is gelyk in grootte en teenoorgesteld in

rigting en werk in op verskillende voorwerpe

(die een krag is op die boek en

die ander krag op die hand).

Daar is ‘n ander aksie-reaksie kragtepaar teenwoordig in die situasie. Die boek druk

teen die muur (aksiekrag) en die muur druk terug teen die boek (reaksiekrag). Die krag

van die boek op die muur (F3) en die krag van die muur op die boek (F4) word in die

diagram getoon.

muur

boek

104 2.3. Newton se wette

F3

F1

F2

F4

F1: krag van hand op boek

F2: krag van boek op hand

F3: krag van boek op muur

F4: krag van muur op boek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!