everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

4. Bereken die versnelling van ‘n liggaam met massa 1000 kg wat versnel word deur ‘n 100 N krag. 5. ‘n Voorwerp met massa 7 kg word versnel teen 2,5 m·s −2 . Hoe groot is die resulterende krag wat op die voorwerp inwerk? 6. Bepaal die massa van ‘n voorwerp indien ‘n krag van 40 N dit teen 2 m·s −2 laat versnel. 7. Bepaal die versnelling van ‘n liggaam met massa 1000 kg waarop daar ‘n krag van 150 N inwerk. 8. Bepaal die massa van ‘n voorwerp wat versnel word teen 3 m·s −2 deur ‘n krag van 25 N. 9. Bepaal die versnelling van ‘n 24 kg massa wanneer ‘n krag van 6 N daarop inwerk. Wat is die versnelling indien die krag verdubbel en die massa halveer sou word. 10. ‘n Massa van 8 kg word versnel teen 5 m·s −2 a) Bepaal die resultante krag wat die versnelling veroorsaak. b) Hoe groot is die versnelling wat veroorsaak sal word indien ons die krag sou verdubbel terwyl die massa gehalveer word? 11. ‘n Motorfiets met massa 100 kg word versnel deur ‘n 500 N resulterende krag. Indien die motorfiets uit rus begin beweeg: a) Wat is sy versnelling? b) Hoe vinnig sal dit beweeg na 20 s? c) Hoe lank neem dit om ’n spoed van 35 m·s −1 te bereik? d) Hoe ver sal dit van die beginpunt af beweeg in 15 s? 12. ‘n 200 N krag wat teen 60 ◦ met die horisontaal inwerk, versnel ‘n 50 kg blok langs ‘n horisontale vlak soos aangetoon. 200 N 60 ◦ 50 kg a) Bereken die komponent van die 200 N krag wat die blok horisontaal versnel. b) Indien die versnelling van die blok 1,5 m·s −2 is, bereken die hoeveelheid wrywing wat die blok ondervind. c) Bereken die vertikale krag wat deur die blok op die vlak uitgeoefen word. 13. ‘n Speelgoed vuurpyl wat ‘n gravitasiekrag van 4,5 N ondervind, word vertikaal ondersteun deur dit in ‘n bottel te plaas. Die vuurpyl word dan aangesteek. Bereken die krag nodig om die bottel vertikaal opwaarts teen 8 m·s −2 te versnel. Hoofstuk 2. Newton se wette 101

14. ’n Konstante krag met grootte 70 N word vertikaal toegepas op ’n blok soos getoon. Die blok ondervind ’n krag van 49 N as gevolg van gravitasie. Bereken die versnelling van die blok. 70 N 15. ’n Student wat ’n gravitasiekrag met grootte 686 N ervaar tydens beweging in ’n hysbak. Terwyl hy in die hysbak op ’n badkamerskaal wat in newton afgemerk is staan, staan bemerk hy drie stadiums (posisies) van sy rit: a) Vir 2 s onmiddelik na die hysbak begin beweeg is die lesing op die skaal 574 N b) Vir ‘n verdere 6 s is die lesing 686 N c) Vir die laaste 2 s is die lesing 854 N Beantwoord die volgende vrae: a) Beweeg die hysbak opwaarts of afwaarts? Gee ‘n rede vir jou antwoord. b) Skryf die grootte en rigting van die resultante krag op die student neer vir elk van die posisies 1, 2 en 3. 16. ‘n Motor met massa 800 kg versnel langs ‘n gelyk pad teen 4 m·s −2 . ‘n Wrywingskrag van 700 N werk die beweging teë. Hoe groot is die aandrywingskrag wat deur die motor se enjin veroorsaak word? 17. Twee voorwerpe met massas 1 kg en 2 kg onderskeidelik, word op ‘n plat gladde oppervlak geplaas en met ‘n ligte toutjie verbind. ‘n Horisontale krag 6 N word met ‘n trekskaal toegepas op die 1 kg voorwerp. Ignoreer wrywing en bepaal wat die krag op die 2 kg massa, soos gemeet deur ‘n tweede trekskaal, sal wees. 6N ? 1 kg 2 kg 18. ‘n Vuurpyl met massa 200 kg ondervind ‘n resulterende krag van 4000 N opwaarts. a) Wat is die versnelling op die Aarde waar dit ’n gravitasiekrag van 1960 N ondervind? b) Hoe groot dryfkrag moet die vuurpylmotor op die vuurpyl op Aarde uitoefen? 19. ‘n Motor wat beweeg teen 20 m·s −1 versnel konstant en kom tot rus oor ‘n afstand van 20 m. 102 2.3. Newton se wette

14. ’n Konstante krag met grootte 70 N word vertikaal toegepas op ’n blok soos

getoon. Die blok ondervind ’n krag van 49 N as gevolg van gravitasie. Bereken

die versnelling van die blok.

70 N

15. ’n Student wat ’n gravitasiekrag met grootte 686 N ervaar tydens beweging in ’n

hysbak. Terwyl hy in die hysbak op ’n badkamerskaal wat in newton afgemerk

is staan, staan bemerk hy drie stadiums (posisies) van sy rit:

a) Vir 2 s onmiddelik na die hysbak begin beweeg is die lesing op die skaal

574 N

b) Vir ‘n verdere 6 s is die lesing 686 N

c) Vir die laaste 2 s is die lesing 854 N

Beantwoord die volgende vrae:

a) Beweeg die hysbak opwaarts of afwaarts? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

b) Skryf die grootte en rigting van die resultante krag op die student neer vir

elk van die posisies 1, 2 en 3.

16. ‘n Motor met massa 800 kg versnel langs ‘n gelyk pad teen 4 m·s −2 . ‘n Wrywingskrag

van 700 N werk die beweging teë. Hoe groot is die aandrywingskrag

wat deur die motor se enjin veroorsaak word?

17. Twee voorwerpe met massas 1 kg en 2 kg onderskeidelik, word op ‘n plat gladde

oppervlak geplaas en met ‘n ligte toutjie verbind. ‘n Horisontale krag 6 N word

met ‘n trekskaal toegepas op die 1 kg voorwerp. Ignoreer wrywing en bepaal

wat die krag op die 2 kg massa, soos gemeet deur ‘n tweede trekskaal, sal wees.

6N

1 kg 2 kg

18. ‘n Vuurpyl met massa 200 kg ondervind ‘n resulterende krag van 4000 N opwaarts.

a) Wat is die versnelling op die Aarde waar dit ’n gravitasiekrag van 1960 N

ondervind?

b) Hoe groot dryfkrag moet die vuurpylmotor op die vuurpyl op Aarde uitoefen?

19. ‘n Motor wat beweeg teen 20 m·s −1 versnel konstant en kom tot rus oor ‘n afstand

van 20 m.

102 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!