03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPLOSSING

Stap 1:

• Gas ontplof in die vuurpyl.

F

W

stert spuitstuk

• Die gas wat vorm tydens die ontploffing oefen ‘n krag na beide kante van die

vuurpyl uit (soos gesien in die prent van die ontbrandingskamer binne die vuurpyl).

Let op dat die kragte in die illustreer verteenwoordigend

is. Met ’n ontploffing sal

daar kragte in alle rigtings wees.

• As gevolg van die simmetrie van die kragte, word al die kragte op die vuurpyl

gebalanseer deur kragte na die ander kant toe, behalwe vir die krag na die oop

gedeelte toe. Die krag teen die boonste oppervlak van die vuurpyl is ongebalanseer.

• Dit is hierdie resulterende krag wat op die vuurpyl inwerk wat veroorsaak dat

die vuurpyl voorwaarts versnel.

Oefening 2 – 5:

1. ‘n Sleepboot is in staat om ‘n skip met ‘n krag van 100 kN te trek. Indien twee

soortgelyke sleepbote een skip trek, kan hulle ‘n dryfkrag met ‘n minimum van

0 kN tot ‘n maksimum van 200 kN lewer. Gee ‘n volledige uitgebreide verduideliking

van hoe dit moontlik is. Gebruik diagramme om jou verduideliking te

ondersteun.

2. ‘n Motor met massa 850 kg versnel teen 2 m·s −2 . Bereken die grootte van die

resulterende krag wat die versnelling veroorsaak.

3. Bepaal die krag nodig om ‘n 3 kg voorwerp teen 4 m·s −2 te versnel.

100 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!