03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

oorkom sodat die vuurpyl opwaarts kan versnel. Die uitgewerkte voorbeeld hieronder

toon die toepassing van Newton se tweede bewegingswet tydens die lansering van ‘n

vuurpyl.

Uitgewerkte voorbeeld 16: Newton se tweede wet: vuurpyl

VRAAG

’n Vuurpyl (met massa 5000 kg) word vertikaal opwaarts in die lug gelanseer teen ’n

versnelling van 20 m·s −2 . Die grootte van die krag as gevolg van gravitasie op die vuurpyl

is 49 000 N, bereken die grootte en rigting van die stukrag van die vuurpylmotore.

OPLOSSING

Stap 1: Analiseer wat gegee en gevra word

Ons het die volgende:

m = 5000kg

a =20 m·s −2 opwaarts.

Fg=49 000 N afwaarts.

Ons word gevra om die dryfkrag van die vuurpylmotor te bepaal: F .

Stap 2: Bepaal die stukrag van die motor

Ons sal Newton se tweede wet toepas:

FR = m a (gebruik tekens vir rigting)

F − Fg = (5000)(20)

F − (49 000) = (5000)(20)

F = 149 000 N

Stap 3: Skryf jou finale antwoord neer

Die krag as gevolg van die stukrag van die motore is 149 000 N opwaarts.

Uitgewerkte voorbeeld 17: Vuurpyle

VRAAG

Hoe versnel vuurpyle in die ruimte?

Hoofstuk 2. Newton se wette

99

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!