03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitgewerkte voorbeeld 15: Newton se tweede wet: ’n Voorwerp op ’n skuinsvlak

VRAAG

’n Krag van T = 312N is nodig om ’n liggaam op ’n helling in rus te hou op ’n

wrywinglose skuinsvlak wat ’n hoek van 35 ◦ met die horisontaal vorm. Bereken die

grootte van die kragte as gevolg van gravitasie en die normaalkrag deur jou antwoorde

tot drie beduidende plekke te gee.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal die grootte van Fg

35 ◦

Ons word gewoonlik gevra om die grootte van T te vind, maar in die geval word T

gegee en ons word gevra om Fg te vind. Ons kan dieselfde vergelyking gebruik. T is

die krag wat die komponent van Fg parallel met die vlak (Fgx) balanseer en het daarom

dieselfde grootte.

N

Fg

T

θ

Fg cos(θ)

Fg sin(θ)

Ons kan Newton se tweede wet op die probleem toepas. Ons weet dat die voorwerp

nie beweeg nie, daarom is die resultante versnelling nul. Ons kies teen die helling op

om die positiewe rigting te wees. Daarom:

Stap 2: Vind die grootte van N

FR = m a gebruik tekens vir rigting

T − Fg sin(θ) =m(0)

Fg = T

sin(θ)

= 312

sin(35◦ )

= 543,955 N

Ons hanteer die kragte parallel aan en loodreg tot die skuinste afsonderlik. Die blok

is stilstaande, daarom is die versnelling loodreg tot die helling nul. Weereens pas ons

Hoofstuk 2. Newton se wette

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!