03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Voorwerp op ’n skuinsvlak

In ’n vroeë afdeling het ons na die komponente van gravitasiekrag parallel met en

loodreg tot die helling van voorwerpe op ’n hellende vlak gekyk. Wanneer ons na

probleme op ’n skuinsvlak kyk, moet ons die komponent van gravitasiekrag parallel

met die helling insluit.

Dink terug aan die voorstellings van die boek op die tafel. As een kant van die tafel

gelig word, begin die boek afgly. Hoekom? Die boek begin gly omdat die komponent

van die gravitasiekrag parallel (ewewydig) aan die tafel se oppervlak groter word as

die hellingshoek vergroot. Dit is soos ’n toegepaste krag wat uiteindelik groter word as

die wrywingskrag wat veroorsaak dat die boek afwaarts teen die tafel of hellende vlak

versnel.

Gravitasiekrag sal ook die voorwerp in die helling in stoot. Dit is die komponent van

die krag loodreg tot die helling of skuinste. Daar is nie beweging in hierdie rigting nie,

aangesien die krag deur die helling wat opwaarts teen die voorwerp stoot, gebalanseer

word. Die “stootkrag” is die normaalkrag (N) waarvan ons alreeds geleer het en dit

is gelyk in grootte aan die loodregte komponent van die gravitasiekrag, maar in die

teenoorgestelde rigting.

horisontale komponent

parallel aan die vlak

Fg sin(θ)

θ

θ

Fg

θ

Fg

Vlakwrywing

vertikale komponent

loodreg op die vlak

Fg cos(θ)

Fg cos(θ)

Fg sin(θ)

Sien simulasie: 26SG op www.everythingscience.co.za

Uitgewerkte voorbeeld 14: Newton se tweede wet: ’n Liggaam op ’n skuinsvlak

VRAAG

’n Liggaam met ’n massa M is in rus op ’n skuinsvlak as gevolg van wrywing.

θ

Hoofstuk 2. Newton se wette

WENK

Moenie die afkorting W

vir gewig gebruik nie

want dit word vir ’arbeid’

gebruik. Gebruik die

gravitasiekrag Fg vir

gewig.

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!