03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die horisontale komponent het ’n grootte van T cos(25 ◦ ).

In die afwesigheid van wrywing is die enigste krag wat die sisteem versnel die dryfkrag

van die motor. As ons nou Newton se tweede bewegingswet op die vragmotor toepas,

het ons:

FR vragmotor = mvragmotora (ons gebruik tekens om rigting aan te dui)

Fmotor − T cos(25 ◦ ) = (2000)a

(10 000) − T cos(25 ◦ ) = (2000)a

a = (10 000) − T cos(25◦ )

(2000)

Ons pas nou dieselfde beginsel op die sleepwa toe (onthou dat die rigting van spanning

in die teenoorgestelde rigting as die vragmotor sal wees):

F R sleepwa = msleepwaa (ons gebruik tekens om rigting aan te dui)

T cos(25 ◦ ) = (500)a

a = T cos(25◦ )

(500)

Ons het nou twee vergelykings en twee onbekendes wat ons gelyktydig kan oplos.

Ons trek die tweede vergelyking van die eerste af en kry:

(a) − (a) =( (10 000) − T cos(25◦ )

(2000)

0=( (10 000) − T cos(25◦ )

(2000)

) − ( T cos(25◦ )

(500)

) − ( T cos(25◦ )

(500)

(vermenigvuldig reg deur met 2000)

0 = (10 000) − T cos(25 ◦ ) − 4T cos(25 ◦ )

5T cos(25 ◦ ) = (10 000)

(10 000)

T =

5 cos(25◦ )

T = 2206,76 N

Vervang nou die onbekendes in die tweede vergelyking met die resultate om die

grootte van a te bepaal:

a = T cos(25◦ )

(500)

= (2206,76) cos(25◦ )

(500)

= 4,00 m·s −2

92 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!