03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 13: Newton se tweerde wet: vragmotor en sleepwa

VRAAG

’n 2000 kg vragmotor trek ’n 500 kg sleepwa met ’n konstante versnelling. Die motor

van die vragmotor lewer ’n dryfkrag van 10 000 N. Ignoreer die effek van wrywing.

Bereken die:

1. versnelling van die vragmotor; en

2. die spanning in die sleepstang T tussen die vragmotor en die sleepwa, as die

sleepstang ’n hoek van 25 ◦ met die horisontaal vorm.

OPLOSSING

500 kg

Stap 1: Teken ’n kragtediagram

T

a=?m· s −2

2000 kg

10 000 N

25◦ Figuur 2.6: Vragmotor trek ’n sleepwa

Teken ’n kragtediagram wat al die kragte op die sisteem as ’n geheel wys:

500 kg

Nsleepwa

T

F g sleepwa

2 000 kg

Nvragmotor

Fg vragmotor

Fmotor

Figuur 2.7: ’n Vryeliggaamdiagramme vir ’n vragmotor wat ’n sleepwa trek

Stap 2: Pas Newton se tweede bewegingswet toe.

Ons kies die positiewe x-rigting as die positiewe rigting. Ons hoef net die horisontale

kragte in ag te neem. Deur net die horisontale kragte te gebruik, beteken dit dat ons

eers moet oplet dat die spanning teen ’n hoek met die horisontaal werk en ons moet

dus die horisontale komponent van die spanning in ons berekeninge gebruik.

25 ◦

T

T cos25 ◦

Hoofstuk 2. Newton se wette

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!