03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPLOSSING

15 N

20 kg

150 N

60 ◦

Stap 1: Teken ’n kragtediagram of ’n vryliggaamdiagram

Die beweging is horisontaal en daarom sal ons net die kragte in die horisontale rigting

in ag neem. Onthou dat vertikale kragte nie horisontale beweging beïnvloed nie, en

andersom.

Ff

15 N

N

20 kg

Fg

Ftoegepas

60 ◦

150 N

Fx

N

Ff

15 N

60 ◦

Stap 2: Bereken die horisontale komponent van die toegepaste krag

Fg

Ftoegepas

150 N

Ons moet eers ’n rigting kies wat die positiewe rigting in hierdie probleem is. Ons

kies die positiewe x-rigting (na regs) om positief te wees.

Die toegepaste krag werk met ’n hoek van 60 ◦ met die horisontaal. Ons kan net die

kragte wat parallel met die beweging is oorweeg. Die horisontale komponent van die

toegepaste krag moet bereken word voordat ons aangaan:

Stap 3: Bereken die versnelling

Fx = Ftoegepas cos(θ)

= 150 cos(60 ◦ )

= 75 N

Om die versnelling te vind, moet ons Newton se tweede wet toepas:

Die versnelling is 3 m·s −2 na regs.

FR = ma

Fx + Ff = (20)a

(75) + (−15) = (20)a

a = 60

20

a =3m·s −2

90 2.3. Newton se wette

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!