03.05.2013 Views

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

12.4.1

12.3.1

12.3.3

Graad 12

Die leerder is in staat om beginsels (LU3) en praktyke (LU4) verwant aan Elektriese

Tegnologie toe te pas. Ons weet dit wanneer die leerder in staat is om:

ASSESSERING-

STANDAARD

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

instrumente korrek aan te wend.

Die Wet of BGV en regulasies toe

te pas waar van toepassing.

Driefase-WS-opwekking te

verduidelik.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

MOONTLIKE INHOUD

Die kies, gebruik en versorging van die relevante instrumente

moet by praktiese aktiwiteite geïntegreer word.

• Voor- en nadele van een- en driefasige stesels - nie net

beperk tot motors alleen nie.

• Identifisering en sketsing van die golfvorms en

fasordiagramme om die verskil tussen enkel- en driefasige

stelsels aan te toon

• Onderskeiding tussen skematiese (skets sonder

aanduiding van komponente) en die diagrammatiese

voorstelling (skets met komponente) van die driefasige

stelsels

• Drywing in gebalanseerde driefasige stelsels

• Slegs gebalanseerde las

• Inleiding tot ster en delta berekeninge met verwysing

na basiese lyn / fase waardes

• Drywing in gebalanseerde 3 faas stelsels, berekeninge

P = √3 VI cos φ

• Vir eksamendoeleindes moet die rendement as 100%

geneem word.

• Alleenlik die konsep van arbeidsfaktor verbetering –

geen berekeninge vir eksamen doeleindes

• Identifiseer en verduidelik die funksie van die

wattmeter, kWh-meter en arbeidsfaktormeter wanneer

instrumente in stroombane verbind word. (Alle

diagramme en stroombane moet gegee word, en dan

moet die vrae met verwysing na die diagramme/

stroombane gestel word)

• Verwysing sal gemaak word na kW, kVA

Die klem sal op aktiewe- en skyndrywing wees

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!